Daar is ook toepassingsprogrammatuur op elke toestel geïnstalleer. Verduidelik waarom jy toepassingsprogrammatuur wil hê deur te verwys wat dit is.
Blog
Die bedryfstelsel wat op toestel 4, ten tyde van die aankoop…
Die bedryfstelsel wat op toestel 4, ten tyde van die aankoop, geïnstalleer is, is:
SECTION A – DATA HANDLING
SECTION A – DATA HANDLING
As ‘n bedryfstelsel op ‘n geheue-skyfie gestoor word, sê ons…
As ‘n bedryfstelsel op ‘n geheue-skyfie gestoor word, sê ons dit is ___
Biometriese skandeerders word gebruik vir …
Biometriese skandeerders word gebruik vir …
PROGRAMMATUUR
PROGRAMMATUUR
Die Business Software Alliance van Suid-Afrika sê dat ongeve…
Die Business Software Alliance van Suid-Afrika sê dat ongeveer 36% van die programmatuur wat in SA gebruik word, roofkopieë is. Bespreek hoe roofkopiëring ondernemings beïnvloed.
Die volgende vyf vrae handel oor die volgende scenario: ‘n K…
Die volgende vyf vrae handel oor die volgende scenario: ‘n Klein koffiekiosk verkoop 5 verskillende soorte koffies. Daar is een kassier wat verkope registreer en of die transaksie met kontant of per kaart betaal is. Die kiosk is 12 ure per dag oop.
Afgesien van bedryfstelsels, bevat stelselsagteware ook nuts…
Afgesien van bedryfstelsels, bevat stelselsagteware ook nutsprogramme. Verduidelik die algemene doel van nutsprogramme.
Pas die beskrywings aan die linkerkant by die regte definisi…
Pas die beskrywings aan die linkerkant by die regte definisie aan die regterkant.