3.2.4 Gebruik die voedselweb van die dam om ‘n voedselkett…

3.2.4 Gebruik die voedselweb van die dam om ‘n voedselketting met 5 trofiese vlakke saam te stel.    Om die pyltjie (–>) in die vergelyking te kry, druk die koppelteken knoppie twee keer en ‘SHIFT’ >.Of kopieer en plak (“copy & paste”) hierdie pyl:

1.1. Ten multiple choice questions are given below. Choose…

1.1. Ten multiple choice questions are given below. Choose the most correct answer for each. 1.1.1 Which statement about biodiversity is FALSE? A. To date, every living organism has been fully classified. B. South Africa has a very high biodiversity. C. It creates balance which benefits ecosystems and humans. D. High biodiversity is essential for human survival. (2)

3.2.4 Gebruik die voedselweb van die dam om ‘n voedselkett…

3.2.4 Gebruik die voedselweb van die dam om ‘n voedselketting met 5 trofiese vlakke saam te stel.    Om die pyltjie (–>) in die vergelyking te kry, druk die koppelteken knoppie twee keer en ‘SHIFT’ >.Of kopieer en plak (“copy & paste”) hierdie pyl:

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volge…

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Tik slegs die vraagnommer, gevolg deur die term. 1.2.1 ‘n Streek wat ‘n sekere klimaat, grondtipe, plantegroei en dierelewe het wat daarmee geassosieer word. (1) 1.2.2 Ritmiese sametrekking en ontspanning van die wande van arteries wat veroorsaak word deur die klop van die hart. (1) 1.2.3 Die deel van die aarde wat bestaan uit grond en rotse. (1) 1.2.4 Die wetenskap wat handel oor die identifisering, benaming en groepering van organismes. (1) 1.2.5 Bloedvate wat die hartspier van bloed voorsien. (1) 1.2.6 Die studie van lewende organismes en hul interaksie met hul omgewing. (1) 1.2.7 Gebiede in die wêreld wat die grootste diversiteit van spesies en die mees endemiese spesies het wat bedreig word met vernietiging. (1) 1.2.8 ‘n Grafiese voorstelling van die energie of biomassa wat binne elke trofiese vlak voorkom. (1)     [8]