3.1 Pedro : ¡Hola! María : ¡[ans1]! Pedro : ¿Cómo estás? María : [ans2]. ¿[ans3]? Pedro : Estoy bien, gracias. ¿Cómo te llamas? María : [ans4] María. Pedro : Encantado, María. ¿Cuántos años tienes? María : Tengo diez [ans5]. (5)
Blog
2.1 Mi cumpleaños es el 13 de (julio) 1998. (1)
2.1 Mi cumpleaños es el 13 de (julio) 1998. (1)
QUESTION 3 Completa el diálogo con las palabras de la ta…
QUESTION 3 Completa el diálogo con las palabras de la tabla aquí abajo. Complete the dialogue by using the words from the table below. Hola Me llamo Y tú Estoy bien, gracias. años
1.3 Choose ONE Impressionist or Post-Impressionist a…
1.3 Choose ONE Impressionist or Post-Impressionist artwork you have studied and explain in an essay of 200 – 250 words the ways in which their work reflects their influences. Include the following in your discussion: Name of the artist and title of the artwork Subject matter and theme Use of art elements, techniques and compositional devices Manner in which the work reflects avant-garde tendencies (6) TOTAL QUESTION 1 [20]
QUESTION 1: START OF MODERNISM IMPRESSIONISM AND POST IMPRES…
QUESTION 1: START OF MODERNISM IMPRESSIONISM AND POST IMPRESSIONISM [20 MARKS]
1.2 Although artists such as Vincent Van Gogh, Paul…
1.2 Although artists such as Vincent Van Gogh, Paul Cézanne, Paul Gauguin and Georges Seurat, were influenced by Impressionism, they did not stick to the style but blended it with new creative approaches, thus ending up with new individualised styles that laid the foundations for early 20th century art. Type an essay (250 – 300 words) in which you discuss the works of Paul Cézanne (FIGURE 1b) and Paul Gauguin (FIGURE 1c) in order to validate the above statement. Evidence of Impressionist influences in their works Their different creative directions or approaches to making art Analysis of subject matter and theme Style and technique Space / depth (8)
DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…
DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 3 A en 3 B IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : “Dada en Surrealisme het die jare tussen die twee wêreldoorloë gedomineer. Albei is gebore in opstand teen die ideale van die Eerste Wêreldoorlog en albei het tradisionele waardes van die samelewing bevraagteken. Dada en Surrealisme het dramatiese invloede op daaropvolgende kunsbewegings gehad” 3.1 Met verwyssing na die bogenoemde stelling en FIGUUR 3a; tik ʼn opstel van ʼn 250 woorde waarin jy die stelling regverdig. Neem die volgende in ag: Die medium wat gebruik is Die boodskap wat die kunswerk oordra (6)
VRAAG 2: VROEË 20STE EEU DUITSE EKSPRESSIONISME KUBISME FAUV…
VRAAG 2: VROEË 20STE EEU DUITSE EKSPRESSIONISME KUBISME FAUVSIME [20 PUNTE]
VRAAG 1: GEBOORTE VAN MODERNISME IMPRESSIONISME EN POST IM…
VRAAG 1: GEBOORTE VAN MODERNISME IMPRESSIONISME EN POST IMPRESSIONISME [20 PUNTE]
INSTRUKSIES EN INLIGTING: In hierdie eksamen moe…
INSTRUKSIES EN INLIGTING: In hierdie eksamen moet jy die volgende vaardighede toon: Die gebruik van die korrekte kunsterminologie Die gebruik en toepassing van visuele analise/ontleding en kritiese denke Skryf- en navorsingsvaardighede binne ‘n geskiedkundige en kulturele konteks Die plaas van spesifieke voorbeelde in ‘n kulturele, sosiale, politieke en historiese konteks ‘n Begrip van eiesoortige kreatiewe style 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 2. VRAAG 1: Begin van Modernisme VRAAG 2: Vroeë 20ste eeuse kuns VRAAG 3: Tussen die Twee Wêreldoorloë VRAAG 4: Post 1946-kuns VRAAG 5: Nuwe Media 3. Lees die vereistes van elke vraag sorgvuldig. 4. Beantwoord in VOL sinne EN skryf in paragraafformaat. 5. Gebruik die puntetoekenning as ‘n aanduiding van hoe lank jy aan elke vraag moet spandeer. 6. Moet nie dieselfde feite en voorbeelde by verskillende vrae herhaal nie. 7. Noem die kunstenaar(s) en titel van elke kunswerk wat jy in jou antwoorde bespreek. Onderstreep die titel van ‘n kunswerk of die naam van ‘n gebou. 8. Skryf op ‘n duidelike, kreatiewe en gestruktureerde manier en gebruik volsinne en paragrawe volgens die instruksies van elke vraag. ‘n Lys met feite/tabelle word NIE aanvaar NIE. 9. Twee ekstra antwoordspasies word aan die einde van die vraestel ingesluit, vir ingeval jy daarvan sou wou gebruik maak. WOORDELYS Gebruik die volgende woordelys om seker te maak hoe om elke vraag te benader. Analiseer: ‘n Gedetailleerde en logiese bespreking van die formele kunselemente (lyn, kleur, vorm, fatsoen, tekstuur en tonale waarde) en komposisie van die werk. Vergelyk: Dui die verskille en ooreenkomste aan in ‘n geordende bespreking. Bespreek: Stel jou standpunt en verskaf redes daarvoor. Verduidelik: Beskryf en gee redes vir jou standpunt. Kontekstualiseer: Verwant aan die situasie, tyd/era en omgewing waarna die ingligting verwys. Interpreteer: Analiseer en evalueer (gee ‘n ingeligte opinie) van die kunswerk. Plaas dit in konteks met betrekking tot; historiese, kultureel en sosiaal en staaf jou bevinding deur te verwys na deur te verwys na soorgelyke spesifieke voorbeelde.