DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 5 A tot 5 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : 5.1 Die werk van Kendall Geers in FIGUUR 5a toon ʼn skakel met die Dada beweging. Definieer wat jy sien as die skakel met Dada in FIGUUR 5a, en bespreek die betekenis van hierdie werk in ʼn globale wêreld van die laaste paar dekades.     (2)

2.2 Gladys Mgudlandlu is ʼn self-aangeleerde kunstenaar wat…

2.2 Gladys Mgudlandlu is ʼn self-aangeleerde kunstenaar wat haar eie unieke Afrika-ekspressionistiese styl van skilder geskep het. Die styl verwys na ʼn kombinasie van sekere vroeë twintigste style in Europa. Bestudeer die visuele illustrasie in FIGUUR 2b en skryf ʼn kort opstel wat die werk ten opsigte van die volgende analiseer:   Onderwerp Lyn Kleur Samestelling en ruimte  Die vroeë 20ste eeuse style waarmee die werk verbind kan word                   (6)  

3.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analise…

3.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analiseer en bespreek FIGUUR 3b in opstelformaat. (Ten minste 150 – 200 woorde). Verwys na die volgende: Toepassing van kunselemente en beginsels Mediums se relevansie tot konsep Betekenis/Boodskap              (4)

  1.2 Alhoewel kunstenaars soos Vincent Van Gogh, Paul…

  1.2 Alhoewel kunstenaars soos Vincent Van Gogh, Paul Cézanne, Paul Gauguin en Georges Seurat beïnvloed is deur Impressionisme, het hulle nie by die styl gebly nie, maar dit vermeng met nuwe kreatiewe benaderings, wat uiteindelik gelei het tot heeltemal nuwe individualistiese style wat die fondament vir vroeë 20ste eeuse kuns gelê het.    Tik ‘n opstel (250 – 300 woorde) waarin jy die werk van Paul Cézanne (FIGUUR 1b) en Paul Gauguin (FIGUUR 1c) bespreek om bogenoemde stelling te bewys.    Bewyse van Impressionistiese invloede in hul werke Hul verskillende kreatiewe rigtings of benaderings tot kuns Ontleding van onderwerp en tema Styl en tegniek Ruimte / diepte           (8)

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 1 A – 1 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK :       Modernisme is ʼn radikale breek met die verlede en ʼn soeke na nuwe vorms van ekspressie     FIGURE 1a, 1b en 1c is visuele illustrasies van werke van kunstenaars wat deel uitmaak van verskillende groepe wat van die tradisie van die Akademie weggebreek het.     1.1 Verwys na FIGUUR 1a. Ontleed die kunswerk in terme van die volgende om hierdie wegbreek te illustreer.    Onderwerp Styl en tegniek Formele elemente     (6)