EKSTRA OPLAAI VRAAG Gebruik hierdie blok indien jy nodig het om iets ekstra op te laai.
Blog
1. Write the correct answer in the text box below. (3)…
1. Write the correct answer in the text box below. (3) Give the meaning of the word YOKE AND explain why it was used. Name an animal that the yoke was used on.
6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde…
6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde in die oop spasies in. Klik op die blou knoppie hieronder om die prentjie in ‘n nuwe “tab” oop te maak. Beweeg versigtig tussen die “tabs” en moenie hierdie vasvra toemaak nie. 6.1 Hierdie lugvaartuig word ‘n [answ1] genoem. (1) 6.2 Nommer 1 in die prent word die [answ2] genoem, nommer 2, word die [answ3] genoem en nommer 3 word die [answ4] genoem. (3)
6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde…
6. Kyk na die volgende prent en vul die korrekte antwoorde in die oop spasies in. Klik op die blou knoppie hieronder om die prentjie in ‘n nuwe “tab” oop te maak. Beweeg versigtig tussen die “tabs” en moenie hierdie vasvra toemaak nie. 6.1 Hierdie lugvaartuig word ‘n [answ1] genoem. (1) 6.2 Nommer 1 in die prent word die [answ2] genoem, nommer 2, word die [answ3] genoem en nommer 3 word die [answ4] genoem. (3)
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bro…
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die leerders se eie, oorspronklike werk wees. Plagiaat sal daartoe lei dat nul toegeken gaan word vir die betrokke vraag. Deur hierdie toets te skryf, stem die leerders in tot hierdie voorwaardes. 2. Aan die einde van elke vraestel is daar EEN addisionele oop vraag: ‘n Opstelvraag. Hierdie is slegs vir enige addisionele inligting of indien jy hulp nodig het met iets wat jy graag onder die onderwyser se aandag wil bring. 3. Geen e-posse, “Inboxes” of WhatsApp van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die toetstyd opgelaai word, binne-in die “quiz.” 4. Neem asseblief kennis dat sodra jy die toets ingedien het, die stelsel jou antwoorde gaan nasien. DIT IS NIE JOU FINALE PUNT NIE! Jou finale punt sal opgedateer word. Onderwysers sal daarvoor verantwoordelik wees om die vraestel na te sien, NIE die rekenaar NIE! 5. Lees mooi deur die instruksies van elke afdeling en vraag. Antwoord dan as volg. 6. Lees weer deur al jou antwoorde as jy klaar is om seker te maak dat jy tevrede is en dat jy alle vrae beantwoord het. 7. Maak seker dat jy jou toets indien (“submit”) wanneer jy klaar is. 8. Alles van die beste!
5. Lees deur die teks in die prent hieronder en beantwoor…
5. Lees deur die teks in die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Maak seker jy nommer jou antwoorde korrek. Klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig. 5.1 Wat is die effek wat die groei van Cruise skepe het? (1) 5.2 Die toename in roet en riool lei tot die vernietiging van vis, skaaldiere en _________. (1) 5.3 Siende dat mense slegs van Cruise skepe gebruik maak vir vakansiedoeleindes, dink jy dat met die effek wat dit op oseane het, dit die moeite werd is? Waarom sê jy so? (2)
2.9.1 Die digter gebruik die tegniek van herhaling in hier…
2.9.1 Die digter gebruik die tegniek van herhaling in hierdie gedig. Verduidelik TWEE funksies van herhaling binne die konteks van die gedig. (2)
2.8.1 Wat doen die meisie van Swellendam wat op slegte man…
2.8.1 Wat doen die meisie van Swellendam wat op slegte maniere dui? (1)
AFDELING A: Onderwêreld deur Fanie Viljoen …
AFDELING A: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Teks A Lees die gedeelte uit Onderwêreld deeglik deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. “Pa!” sê hy. Die woord kom lê tussen hulle. ʼn Eggo. …Die seun se hand gly van die deurhandvatsel af en val langs sy sy. Hy sê steeds niks nie. Maar binne in hom weerklink sy pa se stem… Sy naam los op in die donker. Verdwyn. Maar dis goed so, want jare later sou hy vir homself ʼn ander kies. Een waarmee hy die vrees kon uitdryf. * * * * * * Ek sit net af na die trap toe, toe ek ʼn vreemde gesig tussen die ander ouens raaksien. Donkerkop. Ongeskeer. Strak gesig. Sy oë kyk ʼn oomblik lank na my van onder sy donker wenkbroue, flits dan weer weg. Hy stap af met die gang. Oor sy skouer hang daar ʼn laptopsak. In een hand hou hy n stuk gevoude papier en ʼn sportsak vas, in die ander ʼn tas. En ek kan dit sommer ruik: ʼn nuweling. Kan jy nou meer? In ons laaste jaar. Sy pa moet connections uit ʼn ander wêreld hê. “Is jy seker jy is op die regte vloer?” vra ek toe ek hom inhaal. “Ek kan tel,” sê hy, terwyl sy oë lank op my vasgenael bly. Moeilikheid, sien ek. Hierdie ou soek moeilikheid. “Ja, maar kan jy tot vyf tel? Hierdie vloer is net vir Matrieks.” “Zero’s en One’s is al wat jy nodig het,” sê hy. Ek frons, weet nie wat hy bedoel nie. Ek kan sien hy weet dit. “Wie’s jy?” vra ek. Hy bly vir ʼn oomblik stil en kyk my net aan, sê dan: “Eckardt. My naam is Eckardt.” Toe draai hy om en loop verder die gang af. * * * * “My Here tog! John!” het my ma geskree. Ambulansdeure wat stadig oopgemaak word by die hospitaal. Nooddienspersoneel met geboë skouers. Verby. * * * * * * En nou is daar rumours. Eckardt het selfmoord gepleeg. Dit voel soos ʼn goor fliek wat jy alreeds gesien het. Hoekom sal dit weer gebeur? (330 woorde)
BENODIG HULP? Die vraag is selgs as jy hulp nodig he…
BENODIG HULP? Die vraag is selgs as jy hulp nodig het of iets meer wil sê. (0)