5.2 Voltooi die volgende tabel deur die korrekte antwoord in die aftreklys te kies. (8) NOMMER OP KAART BESKRYWING WêRELDERFENISTERREIN PROVINSIE 1 Terrein met impak van grootste meteoriet [answer1] [answer2] 2 Baie ekosisteme en biodiversiteit [answer3] [answer4] 3 Ystersteentydperk terrein. Goue renoster hier gevind [answer5] [answer6] 4 Wêreldbekende gevangenis is hier geleë [answer7] [answer8]
Blog
1.9 Dink (Think) jy die seekoei (hippo) het reg opgetree?…
1.9 Dink (Think) jy die seekoei (hippo) het reg opgetree? Verduidelik (Explain) jou antwoord (answer). (1)
1.1.15 Hierdie land bestaan uit nege tydsones. (1)
1.1.15 Hierdie land bestaan uit nege tydsones. (1)
Totaal Afdeling B: (15) GROOT TOTAAL: (20)
Totaal Afdeling B: (15) GROOT TOTAAL: (20)
1.1.17 Dié organisasie is verantwoordelik vir die bemarkin…
1.1.17 Dié organisasie is verantwoordelik vir die bemarking van Suid-Afrika internasionaal. (1)
AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 Elkeen van die volgen…
AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 Elkeen van die volgende vrae het vier opsies as moontlike antwoorde. Kies die korrekte antwoord. [20]
2.2 Bestudeer die Wêreldtydsonekaart en beantwoord die vra…
2.2 Bestudeer die Wêreldtydsonekaart en beantwoord die vrae wat daarop volg. Regskliek op die onderstaande knoppie om die Wêreldtydsonekaart op ‘n nuwe bladsy oop te maak. 2.2.1 Mnr. Coetzee en sy vrou is van Johannesburg en wil hul familie in China besoek. Hulle wil op Vrydag 24 Junie 2021, om 12:00 van OR Tambo Internasionale Lughawe vertrek. Die vlugtyd is 9 uur. Bereken die tyd en datum van aankoms. China pas dagligbesparingstyd toe. (5)
1.1.11 Belasting op goedere wat ingebring of uit die land…
1.1.11 Belasting op goedere wat ingebring of uit die land geneem word. (1)
1.1.1 Hierdie organisasie is verantwoordelik vir die beske…
1.1.1 Hierdie organisasie is verantwoordelik vir die beskerming en ontwikkeling van wêrelderfenisterreine. (1)
1.3 Kies die korrekte woord/e van dié in die aftreklys om…
1.3 Kies die korrekte woord/e van dié in die aftreklys om die sinne te voltooi. 1.3.1 Die tydsverskil tussen Suid-Afrika en Tokio is [answer1] ure. (1) 1.3.2 Die IDL is geleë langs die [answer2] lengtelyn. (1) 1.3.3 Die geldeenheidskode vir Namibië is [answer3]. (1) 1.3.4 Klein spesialismarkte staan ook bekend as [answer4] markte. (1) 1.3.5 [answer5] word oorgedra deur besmette respiratoriese druppels. (1) (5)