1.5 Mnr. Bredenkamp lyk baie trots op die feit dat die san…

1.5 Mnr. Bredenkamp lyk baie trots op die feit dat die sanggroep hulle sing kamp met die veldskool moet kombineer. Dink jy dat Mnr. Bredenkamp enige respek vir Mnr. Conradie en die Bekfluitjies het? Motiveer jou antwoord met ‘n voorbeeld uit die film. (1)