3.2 Kies die korrekte antwoord. Wat is die letterlike betekenis van hierdie prent? (1)
Blog
2.1 Waarom is Greg bekommerd dat hy en Rowley nog nie vred…
2.1 Waarom is Greg bekommerd dat hy en Rowley nog nie vrede gemaak het nie? (1)
7.1 Lees die sinne en identifiseer die idioom. Gee dan ook…
7.1 Lees die sinne en identifiseer die idioom. Gee dan ook die betekenis van die idioom. (2) Alhoewel Greg en Rodrick soms soos kat en hond leef, geniet die twee boeties ook onskuldige stoudighede saam en vang allerande kaskenades aan. 7.1.1 Idioom: [a] 7.1.2 Betekenis: [b]
2.2 Verduidelik waarom Greg wil hê hulle moet opmaak voor…
2.2 Verduidelik waarom Greg wil hê hulle moet opmaak voor die skool weer begin. (1)
1.4 Kies ‘n woord wat dieselfde betekenis as “kaskenades”…
1.4 Kies ‘n woord wat dieselfde betekenis as “kaskenades” het. (1)
AFDELING B Visuele Teks
AFDELING B Visuele Teks
1.5 Waarom het Robyn ongemaklik gevoel toe sy die dagboek…
1.5 Waarom het Robyn ongemaklik gevoel toe sy die dagboek begin lees het? (1)
1.3 Wat bedoel die skrywer van die resensie as sy sê: …
1.3 Wat bedoel die skrywer van die resensie as sy sê: (1) “Die Afrikaans is nogal nie te ingewikkeld nie.”
Klik op die knoppie om die BOEK RESENSIE te lees. …
Klik op die knoppie om die BOEK RESENSIE te lees.
11.1 Gebruik die hononiem van die vetgedrukte woord in ‘n…
11.1 Gebruik die hononiem van die vetgedrukte woord in ‘n sin sodat die verskil in betekenis duidelik is. (1) Greg se ma knie die brooddeeg.