1.1.8 Die volgende voedsel is goeie bronne van Vitamien C en Zink wat help in die bou van ‘n sterk immuunstelsel. Kies TWEE. (2)
Blog
1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word…
1.1.24 Die lone/salarisse wat aan ‘n werknemer betaal word, word gewoonlik hierdeur bepaal: (1)
1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskry…
1.3 Kies die korrekte konsep in Kolom A wat by die beskrywing in Kolom B sal pas. (10) Kolom A Kolom B Konsep Beskrywing
1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse…
1.1.11 Die stadium in die modesiklus wanneer kledingpryse afgemerk en verkoop word: (1)
VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die vrae….
VRAAG 2 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die vrae.
2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewen…
2.2.5 Jou suster se dokter het gesê dat as sy nie haar lewenswyse verander nie sy voor die ouderdom van 30 kan sterf. Maak voorstelle aan jou suster hoe sy haar risiko tot ‘n moontlike hartaanval kan verminder. Benoem VIER spesifieke idees of oplossings met redes. (4×2) (8)
3.2 Voedselsekuriteit hou verband met armoede en armoede m…
3.2 Voedselsekuriteit hou verband met armoede en armoede met werkloosheid. Baie mense is arm in Suid-Afrika en het hul werk verloor tydens die pandemie en grendelstatus. Verduidelik hoe ‘n huishouding se werkstatus sy vermoë om selfonderhoudend te wees, kan beïnvloed. (3×2) (6)
3.4.4 Verduidelik wanneer dink jy moet Sarah begin bekommerd…
3.4.4 Verduidelik wanneer dink jy moet Sarah begin bekommerd raak oor haar ouma se gesondheid. (1)
1.1.19 ‘n Persoon wat die vermoë het om ‘n besigheids gele…
1.1.19 ‘n Persoon wat die vermoë het om ‘n besigheids geleentheid te identifiseer en wat die moed het om die geleentheid in ‘n suksesvolle besigheid te omskep, word ‘n … genoem. (1)
4.2.1 Verduidelik waarom die regte keuse van klere vir ‘n…
4.2.1 Verduidelik waarom die regte keuse van klere vir ‘n werksonderhoud belangrik is. (3)