3.4 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg: Sarah se ouma het vleis direk by ‘n plaaslike landelike boer in haar klein dorpie gekoop. ‘n Paar dae later het haar ouma van maagpyn begin kla asook diaree ontwikkel. Sy het na haar naaste kliniek toe gegaan waar hulle vir haar gesê het sy het ‘n bakteriese infeksie opgedoen. Sarah is nie medikasie gegee nie en ook aangeraai om nie medikasie by die huis te neem nie.
Blog
TOTAAL VIR VRAAG 3 [50]
TOTAAL VIR VRAAG 3 [50]
3.6.1 Benoem die siekte wanneer jy nie gluten kan inneem nie…
3.6.1 Benoem die siekte wanneer jy nie gluten kan inneem nie. (1)
4.2 Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae…
4.2 Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg: Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak.
3.6 Bestudeer die onderstaande spotprentjie en beantwoord…
3.6 Bestudeer die onderstaande spotprentjie en beantwoord die vrae wat daaropvolg: Regs kliek op die knoppie en maak die prent in ‘n nuwe bladsy oop.
4.1 Verduidelik die effek van tekstielnavorsing en nuwe te…
4.1 Verduidelik die effek van tekstielnavorsing en nuwe tegnologie op klereproduksie, wat modeverandering tot gevolg het. (5)
5.1.5 Om produkte betyds af te lewer is belangrik vir Jani…
5.1.5 Om produkte betyds af te lewer is belangrik vir Janine. Lys VYF riglyne wat sy en haar werkers kan volg om te verseker dat haar produkte altyd betyds afgelewer sal word. (5)
1.1.20 Die volgende sal verseker dat die eind resultaat va…
1.1.20 Die volgende sal verseker dat die eind resultaat van ‘n produk altyd dieselfde is. (1)
VRAAG 3 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die…
VRAAG 3 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die vrae.
1.1.22 Wanneer jy ‘n produk verkoop verteenwoordig die ……
1.1.22 Wanneer jy ‘n produk verkoop verteenwoordig die … die totale bedrag, insluitend die materiale en oorhoofse koste. (1)