2.3.4. Beweging van molekules kan ook plaasvind sonder die…

2.3.4. Beweging van molekules kan ook plaasvind sonder die hulp van die proteïenstruktuur waarna daar in vraag 2.3.3 verwys word. Wat word die metode van vervoer deur  die membraan genoem ?  Noem drie faktore wat die tempo waarmee molekules oor hierdie struktuur beweeg, kan beïnvloed? (4)