3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur d…

3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur die korrekte woord vanuit die opsies te kies:   [1] bloed word vanuit die hart vervoer deur arterieë na die kop, arms en onderlyf. Gaswisseling vind dan in die [2] plaas. [3] bloed word dan deur [4] vervoer na die regter atrium. Bloed verlaat die [5] in die pulmonêre arterie oppad na die [6] om [7] te word. (7)

1.2 Kies die korrekte term vir die volgende beskrywings….

1.2 Kies die korrekte term vir die volgende beskrywings.   1.2.1 Die beweging van deeltjies van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie. [1]  (1) 1.2.2 Bloedvate wat bloed van die hart af wegdra. [2]  (1) 1.2.3 Bloedvate wat bloed teen ‘n verlaagde druk vervoer, teen swaartekrag. [3] (1) 1.2.4 Inaseming en uitaseming is voorbeelde van… [4] (1) 1.2.5 Kies die twee kringlope van die bloedsomloopstelsel. [5] (1)  

Lees die volgende instruksies deeglik voordat jy die vrae be…

Lees die volgende instruksies deeglik voordat jy die vrae beantwoord: 1.       Die antwoorde wat jy verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieer is nie. 2. Lees al die vrae deeglik deur. 3.       Beantwoord AL die vrae in die QUIZ  – moenie enige vraag uitlaat nie en moenie jou antwoorde op papier skryf / inhandig nie . 4.       Gebruik die punte-toekenning as ‘n aanduiding van hoeveel inligting gegee moet word in jou antwoorde. 5.       ‘n “File upload” vraag  kan voorkom. Hê asseblief ‘n potlood, pen, liniaal, uitveër en skandeerder (selfoon-app.) of ander, byderhand. 6.       Teken slegs diagramme, tabelle, grafieke ens. op ‘n aparte vel papier indien dit gevra word. 7.       Alle sketse wat gevra word om geteken te word, moet met potlood geteken word met die byskrifte in pen (swart of blou ink). 8.       Die diagramme in hierdie vraestel word nie noodwendig op skaal getrek nie. 9.    Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.

4.2 Voltooi die paragraaf deur die korrekte woorde te kies…

4.2 Voltooi die paragraaf deur die korrekte woorde te kies: Sellulêre respirasie vind plaas binne die [1] van selle om [2] vry te stel vanuit voedsel, in die vorm van [3]. [4] diffundeer vanuit die kapillêre in die selle in en [5] diffundeer in die kapillêre in. (5)