VRAAG 4:  TERME, BATEVERKOPE EN NOTA VIR VASTE BATE (42…

  VRAAG 4:  TERME, BATEVERKOPE EN NOTA VIR VASTE BATE (42 punte; 34 minute)     Jy word voorsien van inligting rakende Kgosi Handelaars op 29 Februarie 2016, die einde van die finansiële periode.     GEVRA     4.1 Stel ‘n bateverkoperekening in die Algemene Grootboek op. Sluit die rekening af op 29 Februarie 2016. (11)   4.2 Stel die nota vir Vaste bates op.  Toon jou berekeninge. (20)   4.3 Die grond en geboue word op 1 Maart 2015 herwaardeer en die markwaarde beloop R700 000. In die finansiële state reflekteer dit as R400 000.  Watter AARP-beginsel is hier van toepassing? (2)     Saldo’s op 1 Maart  2015   Kosprys Opgehoopte waardevermin-dering Drawaarde Grond en geboue 400 000 ( 0) 400 000 Voertuie 300 000 (76 000) 224 000 Toerusting 80 000 (20 000) 60 000       INLIGTING       Grond en geboue       ●         Uitbreiding aan die geboue is gedoen teen ‘n koste van R120 000.       ●         Herstelwerk aan die stoorkamer beloop R25 000.       Voertuie       ●  Ruil ‘n ou voertuig op 1 September 2015 vir R55 000 in by Josi Motors.  Die voertuig is op 1 Maart 2013 vir R100 000 aangekoop. Die nuwe voertuig is op dieselfde datum vir R150 000 op krediet gekoop.         ●  Waardevermindering op voertuie word bereken teen 20% p.j. op die kosprysmetode (reguitlynmetode).         Toerusting       ● Kgosi Handelaars het agt nuwe skootrekenaars teen R6 000 elk op 1 Desember 2015 aangekoop.         ● Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. volgens die verminderde saldo-metode.                    

AFDELING C : DRAMA – DIE TESTAMENT Beantwoord ÓF VRAAG 8 (op…

AFDELING C : DRAMA – DIE TESTAMENT Beantwoord ÓF VRAAG 8 (opstelvraag) ÓF VRAAG 9 (kontekstuele vraag). VRAAG 8: OPSTELVRAAG Die uiterlike en innerlike bou is belangrik in enige drama. Bespreek die bou van “Die Testament” in ‘n opstel van 300-350 woorde, deur na die uiterlike bou van hierdie drama te verwys, asook na die fases en gebeure by die innerlike bou(Eksposisie tot by die afloop.) Toon aan hoe die fases en gebeure die inhoud ondersteun.                                                                                                   TOTAAL VRAAG 8: [25] AFDELING C: DRAMA – DIE TESTAMENT VRAAG 9: KONTEKSTUELE VRAE Lees die uittreksels (TEKS H en I) hieronder aandagtig deur en beantwoord die vrae wat volg. Kliek regs op die blou knoppie om TEKS H en I te besigtig:   TEKS H 1.   HERMAN: (blaai deur koerant) Katinka, die Pick Six het gister sewe honderd duisend uitbetaal. (Knip material met skêr op houtblad) 2.   KATINKA:         (Verontwaardig) Herman hoeveel het jy al daar verloor? Jy speel perde en ek swoeg om vir Zenobia ‘n rok te maak vir die jaareindfunksie. 3.   HERMAN: (Vou koerant op) Ag my vrou, gaan koop ‘n nuwe een. Die paar rand wat jy spaar, gaan ons nie uit die rooi uit kry nie. AGTERGROND. TELEFOON LUI. 4.   HERMAN: Ek hoop nie dis die bankbestuurder nie. 5.   KATINKA: Hy sal nie na ure bel nie.  6.   HERMAN: Miskien moet jy gaan hoor, Katinka.  7.   KATINKA: Ek kan nie, ek is besig. (Sny met skêr)    TEKS I 8.   ZENOBIA:(Afstand. Telefoon lui) Zenobia Rousseau, goeiemiddag  … Net ‘n oombli, ek roep hom. (Roep) Pa! Dis vir jou! 9.   HERMAN: (Geïrriteerd) Ag tog … (Weg) Ek kom! (Deur toe) 10.  ZENOBIA:(Nader)  Hoekom maak Pa altyd die deur toe? Asof hy iets wegsteek. 11.  KATINKA: Tweede natuur. Jou  musiek is gewoonlik oorverdowend.