8.2.  Bestudeer die onderstaande scenario en beantwoord di…

8.2.  Bestudeer die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat  volg.     Billy is ‘n Graad 7 EBW leerder en is baie goed daarin om mense se hare te sny. Hy sny smiddae na skool en oor naweke hare. Hy voorsien die volgende inligting aan jou: Hy het 13 persone se hare gesny teen R65 elk en hy het R350 spandeer op elektrisiteit en ander benodighede om die diens te kan lewer.   8.2.1.  Bereken Billy se totale inkomste. (3)