1.4.2. Noem die hoëdrukstelsel wat deur die letter A aangedui word. (1)
Blog
TOTAAL VIR DEEL 1 : 75 PUNTE
TOTAAL VIR DEEL 1 : 75 PUNTE
1.4.4. Bestudeer Figuur 5 hieronder en beantwoord die vra…
1.4.4. Bestudeer Figuur 5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die KNOPPIE om die prent op ‘n nuwe blad oop te maak.
OPLAAI VAN EKSTRA DOKUMENTE
OPLAAI VAN EKSTRA DOKUMENTE
1.1.8. Watter van die vier grafieke van die klimaatstreke…
1.1.8. Watter van die vier grafieke van die klimaatstreke het waarskynlik die grootste verskil tussen die lengte van daglig in die somer en winter? (1)
1.1.5. Watter van hierdie vier klimaatstreke word direk b…
1.1.5. Watter van hierdie vier klimaatstreke word direk beïnvloed deur die Benguela-stroom? (1)
2.2.7. Die bostaande landvorms het almal [answer1]. (1)
2.2.7. Die bostaande landvorms het almal [answer1]. (1)
LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES SORGVULDIG 1….
LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES SORGVULDIG 1. Lees die vrae aandagtig deur. 2. BEANTWOORD AL DIE VRAE IN DIE VRAESTEL. 3. Krediet sal gegee word vir · Interpretasie en verduideliking, en · Bewyse van persoonlike waarneming in die veld waar dit gepas is vir die vraag. 4. Jy word aangemoedig om sketskaarte, diagramme en ander verduidelikende tekeninge te gebruik om u antwoorde te ondersteun, indien relevant. 5. Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 6. Daar is ‘n Woordelys met woorde hieronder wat verduidelik wat die werkwoord in elke vraag beteken.
1.1.6.1. Klimaatgrafiek W is ‘n tipies voorbeeld van ‘n _…
1.1.6.1. Klimaatgrafiek W is ‘n tipies voorbeeld van ‘n ______ klimaatstreek. (1)
1.1.6.2. Klimaatgrafiek Y is ‘n tipies voorbeeld van ‘n _…
1.1.6.2. Klimaatgrafiek Y is ‘n tipies voorbeeld van ‘n ______ klimaatstreek. (1)