AANSUIWERINGS VIR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUA…

  AANSUIWERINGS VIR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021:     1. Funky Bouers, ‘n kontrakteur, het die volgende veranderinge aan die gebou aangebring: • ‘n Ekstra stoorkamer vir R100 000 gebou. • Herstel die dak vir R8 000.     2. Waardevermindering op toerusting beloop R11 980 vir die jaar.     3. Waardevermindering op voertuie word afgeskryf teen 20% per jaar volgens die boekwaarde metode. Die besigheid besit twee identiese voertuie wat op dieselfde datum aangekoop is. Een van hierdie voertuie is op 30 November 2020 verkoop. Die verkoopprys van R80 000 is verkeerdelik teen verkope gekrediteer.     4. Die versekering vir Maart en April 2021 is vooruitbetaal.     5. Daar is besluit om die skuld van R. Wright, R700, as oninbaar af te skryf.     6. Pas voorsienieng vir oninbare skuld aan tot 5% van uitstaande debiteure.     7. ‘n Fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2021 toon die volgende: • Handelsvoorraad R161 800. • Verpakkingsmateriaal R 4 800.     8. Die huurder het slegs tien maande se huur betaal. Hy het Lunabugz egter meegedeel dat hy persoonlik R24 000 betaal het om foutiewe bedrading te herstel. Hierdie bedrag moet verreken word met die uitstaande en toekomstige huurbetalings.     9. Maak voorsiening vir uitstaande rente op die vaste deposito teen 8% per jaar.     10. Die besonderhede van die week geëindig 28 Februarie 2021 weerspieël dat ‘n werknemer, wat op 22 Februarie 2021 aangestel is, nie in die Loonjoernaal opgeneem is nie. Sy besonderhede is soos volg: • Bruto loon R2 800 • LBS-aftrekking R 230 • WVF R 28 Die onderneming dra op `n rand-vir-rand basis by tot die WVF. Die werknemer ontvang op 1 Maart 2021 ‘n kontantkoevert met sy netto lone.     11. Die verbandleningstaat vir die jaar weerspieël R125 600 as die rente wat gekapitaliseer moet word vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021.     12. Volgens die interne ouditeur was die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021 40% van die netto verkope vir die jaar.  

  GEVRA:     2.1 Voltooi die vaste bate nota deu…

  GEVRA:     2.1 Voltooi die vaste bate nota deur die ontbrekende besonderhede in te vul van A-G. Toon u berekeninge om deelpunte te behaal. 15   2.2 Stel die inkomstestaat op vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021. 64   2.3 Voltooi die notas tot die balansstaat op 28 Februarie 2021. NB: Lunabugz toon al hul huidige laste onder handels- en ander krediteure en nie afsonderlik in die balansstaat nie 34       [113]  

Your 58-year-old patient with a 30-pack-year smoking history…

Your 58-year-old patient with a 30-pack-year smoking history complains of difficulty breathing. He explains, “For the last 6 years, I have had a productive cough and I have been catching a lot of chest colds recently.” He reports that he normally coughs up “white stuff” but for the past couple of days “it’s been yellow with blood in it.” He is awake but appears to be very drowsy. His skin has a “bluish-red” appearance. Auscultation of the lungs reveals distant breath sounds associated with diffuse wheezes and rhonchi. Physical exam reveals bilateral pitting edema of the lower extremities. What CHRONIC or UNDERLYING disease process is the patient suffering from?

A 25-year-old patient complain of a sudden onset of severe u…

A 25-year-old patient complain of a sudden onset of severe unexplained dyspnea and chest pain. She tells you that she is healthy, doesn’t drink, but does smoke. This morning, she returned from vacation via a lengthy airplane flight. Management of this patient includes

Your 24-year-old patient complains of respiratory distress a…

Your 24-year-old patient complains of respiratory distress after being around his friend’s dog. Lung sounds reveal bilateral expiratory wheezing. He denies medical history, but is prescribed fluticasone. Based on the patient presentation and his prescribed medication you suspect the patient has