SECTION B QUESTION 3 3.1 Read the passage below and answer the questions that follow. Lung cancer is one of the leading cause of cancer deaths among South African men and it is the most common cancer worldwide. In South Africa, lung cancer is the third most common cancer in men and the fifth leading cancer in women in terms of diagnosis. The main cause of lung cancer is tobacco smoking and the risk increases with the number of cigarettes smoked and how long the person has smoked. About 60% of all lung cancer deaths in South Africa are due to tobacco smoking and over 8% of all deaths are due to smoking. Over 44 000 South Africans a year die of tobacco-related diseases which includes lung cancer. Other known causes of lung cancer include breathing in second-hand tobacco smoke, domestic and industrial pollution. Many lung cancers start in the cells lining the interior passages of the lungs and are called carcinomas of the bronchus (bronchogenic carcinomas). Carcinogenic (cancer-causing) substances present in cigarette smoke are known to be the cause of most lung cancers, emphysema, bronchitis vascular disease and Chronic Obstructive Pulmonary Disease. Heavy smoking is without doubt an important causative factor in the development of lung cancer. Warning Signs: Chronic cough. Increasing breathlessness. Coughing up blood-stained sputum. A dull ache or a sharp pain when coughing or taking a deep breath. Loss of appetite and loss of weight.
Blog
1.4.3. Teken ‘n staafgrafiek met die hand op n vel papier o…
1.4.3. Teken ‘n staafgrafiek met die hand op n vel papier om die bevindings van hierdie ondersoek aan te dui. Sodra u klaar is, skandeer of neem ‘n duidelike foto (geen flits) en stoor dit as ‘n PDF, PNG of JPEG. (Maak seker dat jou prent helder en leesbaar is.) Laai dit hieronder op. (10)
1.1.3 Die kutikula word afgeskei deur die selle van watter…
1.1.3 Die kutikula word afgeskei deur die selle van watter soort plantweefsel? A. Grondweefsel B. Vaatweefsel C. Meristematies D. Epidermies (2)
1.1.7 Die tipe epiteelweefsel wat die respiratoriese kanal…
1.1.7 Die tipe epiteelweefsel wat die respiratoriese kanale en fallopiusbuise uitvoer. A. Plaveiselepiteel B. Kubusepiteel C. Eenvoudige kolomepiteel D. Gesilieerde kolomepiteel (2)
3.3.1. Identifiseer elk van die algemene diereweefseltipes…
3.3.1. Identifiseer elk van die algemene diereweefseltipes wat in die prente voorgestel word. (4) A [A] B [B] C [C] D [D]
2.1.4 Verduidelik hoe jy vir vette in bokmelk sou toets….
2.1.4 Verduidelik hoe jy vir vette in bokmelk sou toets. (3)
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die …
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord: 1. Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
2.2.1. Identifiseer in watter fase van mitose hierdie sel…
2.2.1. Identifiseer in watter fase van mitose hierdie sel is. (1)
Dit is ‘n ekstra “opstelvraag” -antwoordblok. Jy mag SLEGS h…
Dit is ‘n ekstra “opstelvraag” -antwoordblok. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige ontbreek of nie behoorlik funksioneer nie. As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.
2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die v…
2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg OM DIE DIAGRAM TE BESIGTIG, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE ‘TAB’: