Vraag 2: Som die feite in die leesstuk op. Gebruik die v…

  Vraag 2: Som die feite in die leesstuk op. Gebruik die volgende instruksies om jou te lei: Gee die opsomming ‘n titel Som die inligting puntsgewys in 8 sinne op Die woordaantal moet tussen 70-90 woorde wees. Kyk mooi na jou spelling – gebruik die leesstuk om jou te help. Hou jou sinne kort, een feit per sin. (13)