1.11 Hou jy sover van die boek, Dieter en Madame Zenobia? (1)
Blog
1.5 Watter mense is op die foto wat Dieter se pa per e-pos…
1.5 Watter mense is op die foto wat Dieter se pa per e-pos gestuur het en waar bly hulle? (2)
TOTAAL VAN VRAAG 4: [20] TOTAAL VAN AFDELING C: [20]…
TOTAAL VAN VRAAG 4: [20] TOTAAL VAN AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL VAN VRAESTEL: [60]
4.14 Kies die korrekte leesteken om die sin te voltooi: “M…
4.14 Kies die korrekte leesteken om die sin te voltooi: “Michaela [ans1] jy mag jou foon terug kry[ans2]” Michaela sê opgewonde: “Dankie Ma[ans3]” (3)
2.1 Kies die korrekte antwoord. Die taal in die strokiespr…
2.1 Kies die korrekte antwoord. Die taal in die strokiesprent is formeel/informeel. (1)
4.4 Vervang die woord tussen hakies met die regte voornaam…
4.4 Vervang die woord tussen hakies met die regte voornaamwoord. Lindiwe vra vir Michaela of (a. Michaela) ook te veel tyd aan (b. Michaela se) selfoon bestee. Lindiwe vra vir Michaela of [ans1] ook te veel tyd aan [ans2] selfoon bestee. (2)
1.2 Waarmee word ‘n mens se verhouding met Facebook vergel…
1.2 Waarmee word ‘n mens se verhouding met Facebook vergelyk? (1)
4.2 Gee die trappe van vergelyking van goed. (1)
4.2 Gee die trappe van vergelyking van goed. (1)
2.3 Kies die regte antwoord: Hoe kan mens in kontak kom me…
2.3 Kies die regte antwoord: Hoe kan mens in kontak kom met Madame Zenobia? (1)
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie vraest…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie vraestel verskaf, moet jou eie, persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopieer word nie. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer elke vraag korrek volgens die nommeringstelsel wat in hiedie vraestel gebruik is. 4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie (STOMPI). 5. GEEN woordeboeke mag gebruik word nie. 6. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é