QUESTION 3 Abel went on Holiday and stayed in Denmark Ho…

QUESTION 3 Abel went on Holiday and stayed in Denmark Hotel.  He used a map to help him to identify the different tourist destinations.   Right click on the button below to open the map. 3.1 Write down the names of the venues that have wheelchair access (3) 3.2 Give ONE valid reason why it can be stated that a bridge forms part of the South Coast Highway (2) 3.3 State the general direction of the Civic Centre from Organic Indigo Indian Cuisine (2) 3.4 The length of Strickland street measures three and a half scale units.  Make use of the scale to calculate the actual length on the ground of Strickland street. 1 scale unit = 100m on the ground (2)      

VRAAG 3 Abel het op vakansie gegaan en in die Denmark H…

VRAAG 3 Abel het op vakansie gegaan en in die Denmark Hotel gebly. Hy het gebruik gemaak van die kaart hieronder om hom te help om die verskillende toeriste besienswaardighede te gaan besoek. Regterkliek op die knoppie om die padkaart van Denmark in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 3.1 Skryf die name neer van plekke wat rolstoelvriendelik is (3) 3.2 Verskaf EEN goeie rede waarom ons kan aanneem dat ‘n brug deel vorm van die South Coast hoofweg. (2) 3.3 Wat is die algemene rigting vanaf die “Civic Centre” na die “Organic Indigo Indian Cuisine” restaurant. (2) 3.4 Die lengte van Strictland straat is so lank soos drie en ‘n half eenhede van die skaal.  Maak gebruik van die skaal om die werklike afstand van Strictland straat te bepaal op die grond. 1 eenheid  = 100m op die grond (2)

QUESTION 5 Katherine’s brother is a carpenter. He builds…

QUESTION 5 Katherine’s brother is a carpenter. He builds shelves for her to pack her books into. Here is the sketch of one such a shelve: Right click the button below to open the the sketch of the shelve in a new browser tab. The whole shelve (wall) is 4,2m high in total. There are 3 shelves of 2cm thick each. The books are packed on their sides with the spine lying horizontally. The maximum width of each book’s spine is 0,05m.   5.1  How many books can fit into the height of the wall?         (6)      

NB !! IMPORTANT TEST INFORMATION   1. AFTER THE TIME FOR THI…

NB !! IMPORTANT TEST INFORMATION   1. AFTER THE TIME FOR THIS TEST HAS EXPIRED, CLICK ON THE “SUBMIT” BUTTON. THIS WILL CLOSE THE TEST. 2.Click THEN “NEXT”. THE BUTTON WILL BE AT THE BOTTOM RIGHT OF THE PAGE. 3. THIS WILL OPEN THE TEST “SBA05b UPLOAD QUIZ”. IT WILL ONLY BE OPEN FOR 30 MINUTES SO YOU CAN UPLOAD YOUR ANSWERS. PLEASE WRITE IN BLUE PEN.  

VRAAG 2 Pablo, ‘n Meksikaanse student, studeer tans in B…

VRAAG 2 Pablo, ‘n Meksikaanse student, studeer tans in Brittanje (VK.)  Hy beplan om saam met sy familie in Las Vegas, VSA na ‘n konsert te gaan kyk.  Hy het ‘n vlug vanaf Heathrow Lughawe (LHR) tot by McCarran Internationale Lughawe (LAS) geboek.   Bestudeer die diagram van die vloer- en sitplan van ‘n 767-300 straler en beantwoord die vrae wat volg. Regter kliek die onderstaande knoppie om ‘n Boeing 767-300  se vloer- en sitplan in ‘n nuwe oortjie oop te maak.   2.1.1 Bepaal hoeveel “economy plus” klas sitplekke daar is. (2) 2.1.2 Bepaal die verhouding tussen die aantal “Business” klas sitplekke en “Economy” klas sitplekke.  Daar is 80 “Economy” klas sitplekke. Vereenvoudig jou antwoord. (3) 2.1.3 Verskaf ‘n deeglike beskrywing van die beste roete wat geneem moet word indien ‘n passasier in sitplek 2K met sy vriend in sitplek 38B wil gaan gesels. Die passasier wil nie die ander passersiers pla deur tussen die rye te beweeg nie. (5) 2.1.4 Een van die passasiers in die besigheidsklas sitplekke het ‘n koffie bestel.   Bepaal die waarskynlikheid (as ‘n persentasie) dat die passasier NIE ‘n sitplek in die gang gehad het NIE. (3) 2.1.5 Verskaf ‘n moontlike rede waarom die prys van Eerste-klas sitplekke heelwat duurder as die prys vir Ekonomie-klas sitplekke sal wees. (2)