1.8 Die bestuur op hierdie vlak gebruik inligting wat daaglikse aktiwiteite in die onderneming uiteensit en meestal interne inligting benodig. (2)
Blog
VRAAG 3 [20] Elkeen van die volgende stellin…
VRAAG 3 [20] Elkeen van die volgende stellings is ONWAAR. Verander die onderstreepte woord (e) in elke stelling om die stelling WAAR te maak. Gee slegs die korrekte woord / term 3.1 Die Suid -Afrikaanse [Grondwet / Wetgewing] maak dit duidelik dat Suid – Afrika ‘n demokrasie is waar die regte van menswaardigheid, gelykheid en vryheid gewaarborg word (2)
INSTRUCTIONS 1. Read the questions and instruc…
INSTRUCTIONS 1. Read the questions and instructions carefully. 2. All questions are compulsory. 3. Demonstrate, where applicable, insight when answering questions. 4. Number your answers as the questions are numbered on the question paper. 5. Pay special attention to language use and the mark allocation of each question. QUESTION SECTION MARKS TIME 1 A: Multiple choice questions, choose the correct word, correcting false statements. 50 30 minutes 2 3 4 B: Longer questions 50 30 minutes TOTAL 100 60 minutes
1.5 ʼn … kontrak is ‘n ooreenkoms tussen ‘n werkgewer en…
1.5 ʼn … kontrak is ‘n ooreenkoms tussen ‘n werkgewer en ‘n werknemer. (2)
1.2 Die organisasiekultuur sal daaglikse verhoudings binne…
1.2 Die organisasiekultuur sal daaglikse verhoudings binne die onderneming laat groei, sowel as verhoudings met … buite die onderneming. (2)
20. Which Gothic writer describes the transformation of a ch…
20. Which Gothic writer describes the transformation of a character named Roderick Usher in a short story?
AFDELING B [ 50] VRAAG 4 [ 50] Gebruik d…
AFDELING B [ 50] VRAAG 4 [ 50] Gebruik die puntetoekenning as gids vir die lengte van jou antwoord. Klere- en kruidenierswinkel ,Woolworths, sê hy moes al sy winkels in KwaZulu-Natal vir drie dae sluit, aangesien bedrywighede deur voortdurende onluste geraak word. news24.com/fin24/companies/woolworths-has-had-to-close-stores-in-kzn-for-three-days-due-to-unrest- 4.1 Definieer die term ” veiligheid ” in ‘n onderneming (4) 4.2 Soos in die artikel hierbo genoem, moes Woolworths hul deure sluit om werknemers te beskerm weens onrus in die omgewing. 4.2.1 Identifiseer die Wet wat die veiligheid in Woolworths sou beheer. (2) 4.2.2 Volgens die Wet is die werkgewer verantwoordelik vir die oprigting van ‘n gesondheids- en veiligheidskomitee. Gee advies aan die bestuurder van Woolworths hoe dit gedoen kan word. (6) 4.2.3 Die Wet laat veiligheidsinspekteurs toe om enige werkplek of gebiede waar masjiene en gevaarlike stowwe gebruik word, te besoek. Bespreek die stappe wat die veiligheidsinspekteur tydens inspeksie sal neem. (8) 4.3 Ons gaan voort om te belê in innoverende inligting- en tegnologie stelsels en infrastruktuur om te verseker dat ons aanbodketting wêreldklas en doeltreffend bly. shopriteholdings.co.za/suppliers/Shoprite-Group-Supply-Chain. 4.3.1 Verduidelik die DRIE tipes onderhoud wat binne die Shoprite -pakhuis uitgevoer kan word. (12) 4.4 Etiek in die onderneming word aangespreek deur SPAR se etiese kode. Die kode is van toepassing op alle werknemers en direkteure van die onderneming. Etiek by SPAR is eenvoudig ‘die manier waarop ons dinge hier doen’ en word gedefinieer as: ‘Om die regte ding te doen in die beste langtermynbelang van alle belanghebbendes, selfs as niemand kyk nie.’ investor-relations.spar.co.za/ir2017/governance-approach/social-and-ethics-committee-report 4.4.1 Die bestuurder van Spar is nuut op die gebied en benodig leiding rakende vaardighede wat noodsaaklik is vir enige persoon om suksesvol te wees in sy/haar rol in die lewe. Lys en verduidelik belangrike lewens- en bestuursvaardighede. (18) TOTAAL VIR AFDELING B: 50 GROOT TOTAAL: 100
1.6 Employees and the trade unions that represent them…
1.6 Employees and the trade unions that represent them are seen as … or brand ambassadors of the business. (2)
1.8 Die term … verwys na die besittings van ‘n ondernemi…
1.8 Die term … verwys na die besittings van ‘n onderneming. (2)
INSTRUCTIONS 1. Read the questions and instruc…
INSTRUCTIONS 1. Read the questions and instructions carefully. 2. All questions are compulsory. 3. Demonstrate, where applicable, insight when answering questions. 4. Number your answers as the questions are numbered on the question paper. 5. Pay special attention to language use and the mark allocation of each question. QUESTION SECTION MARKS TIME 1 A: Multiple choice questions, choose the correct word, correcting false statements. 50 30 minutes 2 3 4 B: Longer questions 50 30 minutes TOTAL 100 60 minutes