This question is 20% of EXAM4 BE SURE TO ANSWER! For the fol…

This question is 20% of EXAM4 BE SURE TO ANSWER! For the following xd (independent) and yd (dependent) data, write a script that uses n=10 segment, composite Trapezoid Rule to integrate the yd data from xd=0.0 to xd=1.0.  Cut-and-paste this data is ok.   xd yd 0.0 2.0000 0.1 2.1421 0.2 2.0757 0.3 1.7650 0.4 1.2863 0.5 0.7835 0.6 0.3803 0.7 0.1074 0.8 -0.1074 0.9 -0.3803 1.0 -0.7835

Based on the below data, what would be the best enterprise m…

Based on the below data, what would be the best enterprise multiple to use for valuation purposes in the industry containing firms A,B,C Firm A Firm B Firm C 2019 2019 2019 Sales 2000 2200 2300 Operating Income   400   170   250 Depreciation     80   100   100 Amortization of acquired intangibles       0   100       0 Capital Expenditures   105     85     60 a) Enterprise Value / Sales b) Enterprise Value / EBITDA c) Enterprise value / EBIT

  AFDELING C: OPSTELVRAE   Beantwoord slegs EEN van…

  AFDELING C: OPSTELVRAE   Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys.   VRAAG 4: BESIGHEIDSGELEENTHEDE   Vorme van eienskaarskap dui op die tipe besigheid wat deur die eienaar gekies word. Verskillende vorme van eienaarskap is geskik vir verskillende tipes besighede.   Skryf ‘n opstel oor die volgende aspekte:     Verduidelik die faktore wat oorweeg moet word wanneer ‘n vorm van eienaarskap gekies word. Bespreek VYF nadele daaraan verbonde om ‘n onderneming as ‘n eenmansaak te bedryf. Analiseer VYF voordele daaraan verbonde om ‘n eenmansaak te bedryf. Evalueer die eienskappe wat kenmerkend is aan eenmansake.     TOTAAL VIR VRAAG 5 [40]   OF  

VRAAG 5: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE Beantwoord slegs EEN van…

VRAAG 5: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys.   Besighede benodig finansies om effektief te kan werk. Daar is beleggingsgeleenthede vir beide besighede en individue. Die sukses van elke besigheid hang af van hoe goed dit sy inligting bestuur.     Met verwysing na bogenoemde, skryf ‘n opstel oor die volgende aspekte: Beskryf die verantwoordelikhede van die finansiële funksie. Gebruik ‘n tabel om TWEE verskille tussen eie kapitaal en geleende kapitaal te verduidelik. Noem en bespreek enige DRIE bronne van korttermyn kapitaal wat beskikbaar is vir ondernemings. Evalueer hoe selfone gebruik kan word om die bestuur van inligting in ‘n onderneming te vergemaklik.     TOTAAL VIR AFDELING C [40]   GROOT TOTAAL [100]

AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1 MEERVOUDIGE KEUSE…

AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1 MEERVOUDIGE KEUSE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord. 1.1.1 Hierdie tipe denke stel ons in staat om alternatiewe oplossings vir probleme te vind. (2)