1.1 Ontleed FIGUUR A hieronder en bespreek die gebruik van…

1.1 Ontleed FIGUUR A hieronder en bespreek die gebruik van die volgende beginsels en elemente van ontwerp: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR A te sien FIGUUR A https://www.dreamstime.com/fast-food-logo-fast-food-icon-design-template-element-lunch-time-design-food-delivery-emblem-fast-food-logo-fast-food-icon-design-image116075575   Lyn Kleur Balans Vorm Komposisie (10)

1.4 Analiseer die ontwerp in FIGUUR D.     Regskli…

1.4 Analiseer die ontwerp in FIGUUR D.     Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR D te sien FIGUUR D https://rugbyshirtwatch.com/2018/12/01/news-south-africa-blitzboks-reveal-mandela-100-rugby-jersey/   Skryf ‘n opstel waarin jy die ontwerp op die rugbytrui bespreek. Sluit die volgende in jou bespreking in: ·      Simbole              (3) ·      Kleur                  (3) ·      Kulturele erfenis (2) ·      Patroon                (2) (10)

2.3 Verwys na die ontwerpstyl in FIGUUR G hieronder. Beant…

2.3 Verwys na die ontwerpstyl in FIGUUR G hieronder. Beantwoord die volgende vrae.     Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR G te sien. FIGUUR G “Die Art Deco-beweging was ‘n glansryke nuwe styl wat die opwinding van die masjientydperk en die verfyninh van die brullende 20’s aangegryp het.”   Met verwysing na die stelling hier bo, bespreek die doelstellings, invloede en eienskappe van die styl. Kies een ontwerper en ‘n voorbeeld van hul werk wat die kenmerke van die beweging weerspieël. (10)

1.3 Verwys na FIGUUR C hieronder en beantwoord die vrae wa…

1.3 Verwys na FIGUUR C hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR C te sien FIGUUR C http://tobacco.stanford.edu     Verduidelik volgens jou mening waarom die boodskap in hierdie advertensie as misleidend gesien word? (2)