4.4 Pas die wêreldgebeurtenis, politieke situasie of onvoo…

4.4 Pas die wêreldgebeurtenis, politieke situasie of onvoorsiene gebeurtenis met die korrekte land uit die gegewe lys.   GEBEURTENIS LAND 4.4.1. Islamitiese militante-aanvalle  Brasilië 4.4.2. Vloede in Kruger Nasionale Park  Israel 4.4.3. Indiese Oseaan Tsoenami   Demokratiese Republiek van die Kongo 4.4.4. Rio-Aardeberaad Australië 4.4.5. Hamas-aanvalle Mei 2021  Indonesië 4.4.6. Ebola  Mosambiek     Suid-Afrika (6)

3.2 Bestudeer die onderstaande ikone en voltooi die tabel…

3.2 Bestudeer die onderstaande ikone en voltooi die tabel wat daarop volg. Maak gebruik van die formaat soos hieronder aangedui, met ander woorde trek die tabel oor. Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent op ‘n nuwe bladsy oop te maak.         IKOON LAND A     B     C     D     E     F     G         (14)

2.2.2 Gebruik die volgende tabel en bereken die begroting…

2.2.2 Gebruik die volgende tabel en bereken die begroting vir die Roberts-gesin se  toer. Trek die tabel oor en voltooi dit. Uitgawes Berekening Totaal Vervoer     Akkommodasie     Etes     Sakgeld     Attraksies: Ushaka Marine World Umgeni River Bird Park Minitown       Totaal   (8)

3.1.3 Bestudeer die tabel hieronder en klassifiseer hierdi…

3.1.3 Bestudeer die tabel hieronder en klassifiseer hierdie beroemde Suid-Afrikaanse toeriste-attraksies as of ‘n ikoon, of net ‘n attraksie. Besluit ook of dit mensgemaak of natuurlik is.  Maak gebruik van die formaat soos hieronder aangedui, met ander woorde trek die tabel oor.       PLEKKE OM TE SIEN IKOON of ATTRAKSIE MENSGEMAAK of NATUURLIK A uShaka Marine World     B Sun City     C Tafelberg     D Gold Reef City     E Kruger Nasionale Park     F V & A Waterfront     G Robbeneiland     (14)  

2.1.1 Susan is van plan om in 2021 na die Rio de Janeiro t…

2.1.1 Susan is van plan om in 2021 na die Rio de Janeiro te reis. Sy sal ‘n aansluitingsvlug via Dubai (UTK +4) onderneem. Sy vertrek op 10 Februarie 2021 om 18:00 na Johannesburg. Vliegtyd na Dubai is 8:00. Die oorstaantyd in Dubai is 4 ure. Vliegtyd vanaf Dubai na Rio de Janeiro is 14:30. Bereken die datum en tyd waarop sy in Rio de Janeiro sal aankom. Toon alle berekeninge. (10)