2.3 Lees die volgende scenario en gebruik die Buitelandse…

2.3 Lees die volgende scenario en gebruik die Buitelandse Valutatabel om die vrae wat volg te beantwoord: Dewald reis van af Suid-Afrika na London om by sy broer te gaan kuier. Hy het R20 000 begroot vir sy totale reiskostes. Met sy terugkeer na Suid-Afrika het hy nog £150 oor. Geldeenheid BAK BVK GBP R17,88 R18.11    2.3.1 Bereken hoeveel Britse Pond Dewald gehad het volgens sy totale begroting. (3)

 1.4 Kies uit die gegewe lys en sê of die volgende voorbee…

 1.4 Kies uit die gegewe lys en sê of die volgende voorbeelde is van politieke gebeure, onvoorsiene gebeurtenisse of wêreldgebeurtenis is. (5) 1.4.1 Xenofobie [answer1]   1.4.2 Tsoenami’s [answer2]   1.4.3 ‘n Siekte wat ‘n epidemie geword het [answer3]   1.4.4 Die Olimpiese Spele [answer4]   1.4.5 Die G8-beraad [answer5]       TOTAAL AFDELING A: (40)