2.1.1 Susan plans to travel to Rio de Janeiro for the annual…

2.1.1 Susan plans to travel to Rio de Janeiro for the annual Rio Carnival in 2021. She will be taking a connecting flight via Dubai (UTC +4). She will be departing Johannesburg on 10 February 2021 at 18:00. The flying time to Dubai is 8h00. Stopover time in Dubai is 4 hours. The flying time from Dubai to Rio de Janeiro is 14h30. Calculate the date and time she will arrive in Rio de Janeiro. Show all calculations. (10)

VRAAG 5 ’n Man stoot ’n krat van 10kg opwaarts teen ’n g…

VRAAG 5 ’n Man stoot ’n krat van 10kg opwaarts teen ’n growwe helling wat ’n hoek van 20° met die horisontaal maak. Die stootkrag is 100N parallel met die oppervlakte van die helling. Die krat word 5m ver opwaarts gestoot met ’n aanvanklike spoed van 1,5m.s–1. Die wrywingskoëffisiënt tussen die krat en die oppervlakte is 0,4. 5.1 Teken ’n benoemde vryekragtediagram om al die kragte wat op die krat inwerk te toon. (4) 5.2 Bereken die arbeid wat deur gravitasie verrig is. (3) 5.3 Bereken die energie wat oorgedra is as gevolg van wrywing. (6) 5.4 Arbeid verrig deur die man om die krat opwaarts te stoot. (1) 5.5 Stel die beginsel van arbeid en energie in woorde. (2) 5.6 Gebruik die beginsel van arbeid en energie en bereken die grootte van die eindsnelheid van die krat nadat dit 5 m teen die helling opgestoot is. (4)     [20]

VRAAG 6 ’n Ambulans met sy sirene aan, beweeg teen ’n ko…

VRAAG 6 ’n Ambulans met sy sirene aan, beweeg teen ’n konstante spoed van 37,5 m.s-1 na ’n ongelukstoneel. ’n Polisiebeampte wat in sy stilstaande voertuig by die ongeluk sit, hou ’n verklikker in sy hand. Die verklikker kan ’n maksimum frekwensie van 580 Hz meet. Ignoreer die effek van wind. 6.1 Bereken die frekwensie van die klankgolwe wat deur die klankbron geproduseer word as die verklikker ’n maksimum lesing registreer. Neem die spoed van klank in lug as 340 m.s-1. (4) 6.2 Die verskynsel hier waargeneem, word die Doppler-effek genoem. Definieer die Doppler-effek. (2) 6.3 Die spoed van die ambulans vermeerder na 41,5 m∙s-1. Sal die verklikker nou ’n lesing kan registreer? Gee ’n rede vir jou antwoord. (3) 6.4 Hoe vergelyk die frekwensie wat die ambulansbestuurder hoor met die frekwensie wat die ambulans se sirene produseer? Skryf slegs MEER AS, MINDER AS of DIESELFDE. Gee ’n rede vir jou antwoord. (2) 6.5 Hoe word die Doppler-effek waargeneem met die klankgolwe? (1) 6.6 Hoe word die Doppler-effek waargeneem met die liggolwe? (1) 6.7 Verduidelik EEN positiewe impak van die Doppler-effek in die mediese veld. (2)   ’n Motor wat teen ’n konstante snelheid van 140 km.h-1 agter ’n trok beweeg wat teen ’n konstante snelheid van 110 km.h-1 in dieselfde rigting ry, sien ’n rooi plakker op die agterkant van die trok wat sê: As hierdie plakker blou is, ry jy te vinnig.   6.8 Gebruik die Doppler-effek om die stelling op die plakker te verduidelik. (2) 6.9 Verwys na die spoed van lig om te verduidelik of die stelling op die plakker moontlik is. (2)     [19]

Eighteen percent of people in a city eligible to donate bloo…

Eighteen percent of people in a city eligible to donate blood actually do. You randomly select four eligible blood donors and ask them if they donate blood. a. Construct a binomial distribution for n=4 b. Graph the binomial distribution using a histogram and describe its shape c. What values of the random variable x would you consider unusual? Explain your reasoning.