Briefly explain Instantiation in OOP. Give an example of Instantiation.
Blog
VRAAG 4 ’n Motor met massa 1 500 kg staan stil by ’n ver…
VRAAG 4 ’n Motor met massa 1 500 kg staan stil by ’n verkeerslig. Dit word van agter getref deur ’n kombi met ’n massa van 2 000 kg, wat teen ’n spoed van 20 m.s-1 beweeg. Direk na die botsing beweeg die motor vorentoe teen 12 m.s-1. Regterklik op die onderstaande blou blokkie om al die diagramme met betrekking tot Vraag 4 in ‘n nuwe venster oop te maak. 4.1 Skryf die wet van behoud van liniêre momentum in woorde. (2) 4.2 Bereken die spoed van die kombi direk na die botsing. (4) 4.3 Die bestuurder van die kombi dra NIE sy veiligheidsgordel nie. Beskryf die beweging van die bestuurder direk na die botsing. (1) 4.4 Stel die wet in fisika wat die bestuurder se beweging in Vraag 4.3 verduidelik. (2) Pieter ry op ‘n skaatsplank teen ‘n konstante spoed van 2.5m.s-1 wanneer hy besluit om af te spring. Hy hou aan vorentoe beweeg teen ‘n snelheid van 1.8m.s-1. Dit veroorsaak dat die skaatsplank vorentoe beweeg teen ‘n spoed van 14,8 m.s-1. Die massa van die skaatsplank is 4kg. 4.5 Dien Pieter en die skaatsplank as een of twee aparte voorwerpe, voordat hy besluit om af te spring. Verduidelik jou antwoord. (2) 4.6 Bereken Pieter se massa. (4) Die meeste sportskoene beskik oor ‘n ingeboude stelsel wat help om die krag van die impak te absorbeer wanneer atlete se hakke die grond tref. Die grafiek hieronder is ‘n voorstelling van die maksimum impak krag vir drie verskillende handelsmerke van sportskoene, wat gebruik is op dieselfde tipe oppervlakte, oor ‘n sekere tyd. Gebruik asseblief Diagram 2, Vraag 4 om die volgende vrae te beantwoord. 4.7 Definieer impuls. (2) 4.8 Watter een van die drie handelsmerke van sportskoene, A, B of C sou aanbeveel kan word vir Pieter sodat sy beserings minimaal kan wees? (1) 4.9 Verduidelik die antwoord in Vraag 4.8. (3) [21]
The access code for a gym locker consists of three digits. E…
The access code for a gym locker consists of three digits. Each digit can be any number from 0 through 8, but the first digit cannot be 0 or 1. a. Find the number of possible access codes. b. What is the probability of randomly selecting the correct access code on the first try? c. What is the probability of not selecting the correct access code on the first try?
What is the probability that a randomly selected student gra…
What is the probability that a randomly selected student graduating with a Master’s degree has a major in Mathematics?
4.1 Lande regoor die wêreld bied gebeurtenisse aan wat toe…
4.1 Lande regoor die wêreld bied gebeurtenisse aan wat toeriste sal lok. Wanneer hierdie gebeurtenisse goed aangebied word, word dit ʼn geleentheid vir die plaaslike ekonomie en vir globale invloed om te ontwikkel. Beantwoord die volgende vrae wat handel oor wêreldgebeurtenisse. 4.1.1 Verduidelik die term wêreldgebeurtenis. (2) 4.1.2 Noem TWEE tipes wêreldgebeurtenisse wat voorkom en lig jou antwoord toe met ʼn voorbeeld van elk. (4)
What is the function of the structure labeled T
What is the function of the structure labeled T
Identify the structure labeled B
Identify the structure labeled B
3.4.4. b. Give TWO reasons why informal settlements are…
3.4.4. b. Give TWO reasons why informal settlements are a problem for the Departments of Environmental Affairs and Health (4)
3.5 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae…
3.5 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg. Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent op ‘n nuwe bladsy oop te maak. GROOT WERKE: DIE CHRISTUSBEELD 30 Junie 2018 DAVID ADAMS Hierdie massiewe standbeeld is geskep na ‘n veldtog deur die Katolieke Kerk van die land en word geklassifiseer as ‘n Art Deco-meesterstuk (en die grootste Art Deco-standbeeld ter wêreld). Die voltooide standbeeld is op 12 Oktober 1931, opgedra. Interessant genoeg bevat die standbeeld ‘n beeld van ‘n klein hartjie in die middel van die bors – die enigste deel van die beeld wat na binne projekteer. Die hol standbeeld, wat in 1980 deur pous Johannes Paulus II besoek is, is in 2007 aangewys as een van die ‘Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld’. Die monument, wat die afgelope paar jaar verskeie kere deur die weerlig beskadig is, is ook herstel en opgeknap sedert die totstandkoming daarvan, waaronder ‘n vier maande lange herstelprojek in 2010. In 2000 is hysbakke, paadjies en roltrappe geïnstalleer om mense te help om die bopunt te bereik. Aangepas van: https://www.sightmagazine.com.au/lifestyle/146-great-works/9722-great-works-christ-the-redeemer-cristo-redentor.
What process is occuring in F
What process is occuring in F