4.2.1 Definieer die term onvoorsiene gebeurtenis. Waarom…

4.2.1 Definieer die term onvoorsiene gebeurtenis. Waarom is die Coronavirus ‘n voorbeeld van ‘n onvoorsiene gebeurtenis en nie ‘n politieke situasie nie? (3) 4.2.2 Identifiseer waarvoor die afkorting BBP staan en beskryf kortliks wat dit beteken. (2)