VRAAG 3 Die volgende massa eenhede is in desimale notasies geskryf. Skryf dit as ‘n breuk in sy eenvoudigste vorm. Skryf die desimale notasie en dan die breuk. Byvoorbeeld: 0,1 kg (desimale notasie) = 1/10 kg (breuk) 3.1 0,5 kg (1) 3.2 0,75 kg (1) [2] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Blog
Gebruik slegs indien jy sukkel om jou werk as een pdf op te…
Gebruik slegs indien jy sukkel om jou werk as een pdf op te laai. EKSTRA DOKUMENT OPLAAI OPSIE: Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument Benoem jou dokument: WISK GR 6A (naam en van) KW3 TOETS
VRAAG 6 Los die volgende woordprobleme op. Vir elke pro…
VRAAG 6 Los die volgende woordprobleme op. Vir elke probleem, skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Onderstreep jou finale antwoord. 6.1 Ek het ‘n stuk tou wat 3,8 meter lank is. Ek moet ‘n knoop maak wat 775 cm lank moet wees. Hoeveel meter tou benodig ek? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge en gee jou antwoord in meter. (3) 6.2 Die prys van 1 kg kaas is R380. Hoeveel sal dit kos vir 0,25 kg? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. (3) 6.3 Die massa van 8 items is 1 kg. Wat is die massa van 5 items? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Gee jou antwoord in kilogram. (5) 6.4 Een sak appels weeg 2,4 kg. Indien ek 9 sakke koop, wat is die gewig van al die sakke saam? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge en gee jou antwoord in kilogram. (3) 6.5 As ek ‘n 2,8 liter koeldrank het en elke glas 200 ml kan vul. Hoeveel glase kan ek vol maak? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge. (3) 6.6 Ek moet 1155 km ry om met vakansie te gaan. My motor se spoed is 105 km/h. As ek die hele reis teen hierdie spoed ry, hoe lank sal dit my neem om my bestemming te bereik? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Gee jou antwoord in ure. (3) [20] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument Benoem jou…
Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument Benoem jou dokument: WISK GR 6A (naam en van) KW3 TOETS
VRAAG 5 Skakel die volgende om na die gewenste eenheid….
VRAAG 5 Skakel die volgende om na die gewenste eenheid. Gee slegs jou finale antwoord, jy hoef nie jou berekeninge te wys nie. 5.1 42 maande ___ jare (1) 5.2 8,5 kg ___ g (1) 5.3 3 ml ___ liters (1) 5.4 48 mm ___ cm (1) 5.5 250 m ___ km (1) 5.6 0,08 m ___ cm (1) 5.7 1 kl ___ ml (1) 5.8 17 952 liters ___ kiloliters (1) 5.9 3,5 dae ___ ure (1) 5.10 0,08 km ___ m (1) 5.11 2,25 ure ___ minute (1) 5.12 12 mm ___ m (1) 5.13 2600 g ____ kg (1) 5.14 10 m ___ cm (1) 5.15 2,09 cm ___ mm (1) [15] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
VRAAG 1 Vir elk van die volgende vrae (1.1 -1.5),…
VRAAG 1 Vir elk van die volgende vrae (1.1 -1.5), kies die korrekte antwoord deur die vraagnommer en korrekte letter neer te skryf. Byvoorbeeld: 1.1 F 1.1 Kapasiteit word gemeet in: (1) A. Liters B. Kilogram C. Sentimeters 1.2 Lengte word gemeet in: (1) A. Milliliters B. Gram C. Meters 1.3 Massa word gemeet in: (1) A. Kiloliters B. Kilometers C. Kilogram 1.4 Kies die korrekte soort berekening wat gedoen moet word by die volgende: Wanneer jy van ‘n groot eenheid tot ‘n klein eenheid omskakel, moet jy ______ (1) A. Optel B. Aftrek C. Maal D. Deel 1.5 Kies die korrekte soort berekening wat gedoen moet word by die volgende: Wanneer jy van ‘n klein eenheid tot ‘n groot eenheid omskakel, moet jy ______ (1) A. Optel B. Aftrek C. Maal D. Deel (1) [5] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.
Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument Benoem jou…
Skandeer al jou antwoorde in op een PDF dokument Benoem jou dokument: WISK GR 6A (naam en van) KW3 TOETS
VRAAG 4 Bereken die volgende. Wys al jou berekeninge en…
VRAAG 4 Bereken die volgende. Wys al jou berekeninge en onderstreep jou finale antwoord. 4.1 Die film, Frozen, begin om 7.45 n.m, en maak om 21:35 klaar. Hoe lank, in ure en minute, is die fliek? (2) 4.2 Bereken die aantal dae tussen die 4de September tot en met (insluitend) die 18de Oktober. (1) 4.3 Ek het op my Xbox begin speel om 10:51 en het opgehou vir middagete, om 13:10. Hoe lank, in ure en minute, het ek op my Xbox gespeel? (2) [5] Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.