VRAAG 3:  Nog Kontekstuele Vrae – Oos-Kaap Lees die kort…

VRAAG 3:  Nog Kontekstuele Vrae – Oos-Kaap Lees die kort aanhaling waarop die vrae gebaseer is, goed deur. Beantwoord die vrae wat daarop volg. 3. “Die deur swaai oop en ‘n lang bebaarde skepsel klim uit. Hei, het jy miskien ‘n Gauteng-snotkop gesien?”                            [Asem, bl.63]