also know as clinical depression is a mentaldisorder characterized by significant distress or impairment in important areas of function
Blog
the physiological, behavioral, cognitive, and socialemotiona…
the physiological, behavioral, cognitive, and socialemotional changes that occur throughout human life, which are guided by both geneticpredispositions (nature) and environmental influences (nurture)
which lasts from conception toimplantation in the uterine wa…
which lasts from conception toimplantation in the uterine wall, approximately10-14 days
is a medical procedure designed to alleviate psychologicaldi…
is a medical procedure designed to alleviate psychologicaldisorder in which electric currents are passed through the brain, deliberately triggering a briefseizure
use questions with a limited number of answers, for example…
use questions with a limited number of answers, for example truefalse items
compares biologically related people, including twins, who h…
compares biologically related people, including twins, who have been rearedeither separately or apart
EKSTRA ANTWOORDSPASIE
EKSTRA ANTWOORDSPASIE
4.4 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Hans en Griet…
4.4 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Hans en Griet is vennote van Hantel Handelaars. GEVRA Ontleed die onderstaande transaksies soos in die voorbeeld. Dui ‘n vermeerdering met ‘n + aan, ‘n vermindering met ‘n – en geen effek met ‘n 0. Aanvaar dat die banksaldo altyd gunstig is. (9) Voorbeeld: Betaal die huur per tjek, R500. No. Bates Eienaarsbelang Laste Bv. – 500 – 500 0 Transaksies: 4.4.1 Vennoot Hans onttrek R3 000 kontant vanuit die besigheid se bankrekening vir eie gebruik. 4.4.2 Betaal Griet se maandelikse salaris per tjek, R18 500. 4.4.3 Hans se rente op kapitaal beloop R38 600 vir die jaar. 4.4.4 Die selfoonrekening van R300 is nog verskuldig aan Vodacom. 42 TOTAAL 150
AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING 1….
AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING 1. Die debiteur, A. Adams, stuur goedere met ‘n verkoopsprys van R6480 terug. Die winsopslag persentasie is 80% op kosprys. Die transaksie is nooit geboekstaaf nie. 2. Daar is ‘n fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2016 gedoen en die waarde van die voorraad voorhande beloop R67 500. 3. Verpakkingsmateriaal ten bedrae van R6 750 is gedurende die finansiële tydperk gebruik. 4. Die rekening vir water en elektrisiteit is vanaf die stadsraad vir R1200 ontvang. Geen inskrywing is gemaak nie. 5. M. Mbiza, ‘n debiteur, is insolvent verklaar. Die besigheid ontvang ‘n finale dividend van 40 sent uit elke rand. Die R360 wat ontvang is, is behoorlik geboekstaaf en op 26 Februarie 2016 gebank. Die uitstaande bedrag moet as oninbaar afgeskryf word. 6. Die bankstaat ontvang van Bank van Afrika toon op 29 Februarie 2016 die volgende: ● Bankkoste, R200 ● Rente op lopende rekening, R155 ● Geweierde tjek (ter vereffening van sy skuld van R490) vir R450. 7. Die voorsiening vir oninbare skuld moet tot R2 220 aangesuiwer word. 8. Versekeringsuitgawes sluit ‘n jaarlikse premie van R1 320 in wat vir die tydperk 1 Augustus 2015 tot 31 Julie 2016 betaal is. 9. Een werknemer is uit die salarisjoernaal vir Februarie 2016 uitgelaat: Bruto Salaris Aftrekkings Werkgewers- bydrae Netto Salaris ? R3 650 R750 R10 400 10. Die huur inkomste sluit die huurgeld vir Maart en April 2016 in. Let daarop dat die huur op 1 Oktober 2015 met 10% verhoog is. 11. Die leningstaat wat van die Bank van Afrika ontvang is: R Saldo op 1 Maart 2015 277 000 Rente gekapitaliseer ? Terugbetalings gedurende die jaar insluitend rente 90 000 Saldo op 29 Februarie 2016 215 000 Rente is aan die begin van die jaar gekapitaliseer. 12. Sommige van die rente op die vaste deposito is steeds uitstaande vir die huidige jaar. Die vaste deposito was onveranderd gedurende die jaar. 13. Waardevermindering op vaste bates beloop R34 000 vir die jaar. 65
VRAAG 1: AARP-BEGINSELS (5 punte; 4 minute)…
VRAAG 1: AARP-BEGINSELS (5 punte; 4 minute) 1.1 Die volgende transaksies is geneem uit die boeke van Lunabugz. Die onderneming se rekenpligtige tydperk eindig 28 Februarie 2019. Bestudeer elke transaksie en kies die korrekte AARP-beginsel wat van toepassing is. (5) GEVRA 1.1.1 Kredietverkope aan D. Maslaba vir R17 000 is nie geboekstaaf nie. Koste van verkope beloop R10 000. [OPSIE1] 1.1.2 Waardevermindering op vaste bates beloop R48 700 vir die jaar. [OPSIE2] 1.1.3 Die voorsiening vir oninbare skulde moet tot R2 600 aangesuiwer word. [OPSIE3] 1.1.4 Versekering sluit ‘n bedrag van R3 600 in vir die tydperk 1 November 2018 tot 31 Oktober 2019. [OPSIE4] 1.1.5 Die eienaar van Lunabugz het die Powerball gewen. Hy het nie die wengeld in die Inkomstestaat van sy onderneming aangeteken nie. [OPSIE5] 5