9. Jy gaan hierdie komende naweek na die kuierkonsert…

  9. Jy gaan hierdie komende naweek na die kuierkonsert by Hoërskool Outeniqua en jy is baie opgewonde daaroor. Skryf ʼn brief waarin jy ’n goeie maat wat in ’n ander dorp of stad woon, daarvan vertel   Onthou om die volgende te noem: • wat by die konsert gebeur • wanneer en waar die konsert plaasvind • waarom jy so daarna uitsien om na die konsert te gaan.     Jy sal tot 8 punte vir die inhoud van jou brief en tot 7 punte vir taal kry. Jou brief moet ongeveer 150 tot 200 woorde lank wees.   (15)

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1.  Hierdie vraestel best…

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1.  Hierdie vraestel bestaan ​​uit drie afdelings. (This paper consists of three sections) Afdeling A: Begrip                                     (23) Afdeling B: Taal                                          (22) Afdeling C: Skryf                                        (15) 2.  Lees vrae versigtig. Read questions carefully. 3.  Beantwoord alle vrae in die spasies wat voorsien word. Answer all questions in the spaces provided) 4. Let op die sinskonstruksie, taal en leestekens, (Maak seker dat jou antwoorde duidelik is) Pay attention to spelling, punctuation and sentence construction. 5. Jy mag nie ‘n woordeboek of Google Translate gebruik nie.  You may not use a dictionary or Google Translate 6.  Sterkte! Good luck!