Two students engaged in a tug-of-war each pull a rope in opposite directions with a force of 400N. The net force on the rope is
Blog
While an iron block near the Earth’s surface is in free fall…
While an iron block near the Earth’s surface is in free fall, it undergoes an increase in
A light woman and a heavy man jump from an airplane at the s…
A light woman and a heavy man jump from an airplane at the same time and open their same-size parachutes at the same time. Which person gets to the ground first?
1.4 Waarvan het almal vir Kevin verdink? (1)
1.4 Waarvan het almal vir Kevin verdink? (1)
1.12 Waarom maak Kevin vir Crystal stil? (1)
1.12 Waarom maak Kevin vir Crystal stil? (1)
1.8 Haal ‘n woord uit die paragraaf 5 aan wat bewys dat Cr…
1.8 Haal ‘n woord uit die paragraaf 5 aan wat bewys dat Crystal geskok is. (1)
1.2 Watse sleutel het Bianca in sy tas weggesteek? (1)
1.2 Watse sleutel het Bianca in sy tas weggesteek? (1)
1.4 Waarvan het almal vir Kevin verdink? (1)
1.4 Waarvan het almal vir Kevin verdink? (1)
AFDELING A: ROMAN TEKS A: VIS EN TJIPS UITTREKSEL Vraa…
AFDELING A: ROMAN TEKS A: VIS EN TJIPS UITTREKSEL Vraag 1 Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. Vrae word gebaseer op die uittreksel en die boek as geheel. 1. ’n Mens kan duidelik sien hoe sy die sleutel in jou rugsak wegsteek. Ek dink sy wou jou terugkry. Omdat jy haar afgejak het. Sy wou dit laat lyk of jy die skuldige is. My pa het haar dadelik afgedank. En haar ouers gebel.” 2. Hy snork. “Wat maak dit saak? Die feit is, julle het my almal verdink. Jou pa. Oom Jules. Jy ook.” 3. Ek wens ek kon daarmee stry. “Jammer.” Dis al wat ek kan sê. 4. Kevin sê niks. Met ’n sug draai ek om. Maar dan huiwer ek, met my hand op die deurknop. Ek draai terug na Kevin. “Dit was nie jy nie, nè?” vra ek. Hy frons. “Wat bedoel jy?” ’n Spiertjie spring in sy wang. En skielik weet ek my vermoede is reg … 5. “Jy’t vir die polisie gejok!” sê ek verstom. “Jy was nooit daai aand by die akwarium nie. Dit was Rico! Julle twee lyk amper presies dieselfde. Jy wou jou broer probeer beskerm.” 6. Kevin byt op sy tande. “Sagter,” sis hy. 7. “So, jou ma weet ook nie daarvan nie!” fluister ek geskok. 8. Hy blaas sy asem stadig uit. “Jy verstaan nie,” sê hy. Sy stem klink moeg. “Rico was al ’n paar keer in die moeilikheid. As die polisie uitgevind het dit was hy, kon hulle hom hierdie keer weggestuur het. My ma kan nie dít ook nog hanteer nie.” 9. Ek kan my ore nie glo nie. “En toe jok jy en sê dit was jy op die video?” Kevin knik. Nota: Kevin Pieterse en Zolani Memani is dieselfde karakter. (243 woorde)
1.9 Watter leun het Kevin vir die Polisie vertel? (2)
1.9 Watter leun het Kevin vir die Polisie vertel? (2)