VRAAG 3: Hoofwerkwoorde en hulpwerkwoorde (2 X 0.5)[1] Identifiseer die hoofwerkwoord en hulpwerkwoord in die volgende sin.
Blog
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Afdeling A Begrip Afdeling B Taal Afdeling C Film studie 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op na puntetoekenning per vraag 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Voordat jy jou toets “submit” lees eers jou vraestel deur, maak seker jy het al die vrae beantwoord. 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te beantwoord erken en aanvaar jy die voorwaardes. 8. Lekker skryf!
1.8 Dink jy dat kinders/tieners beter af sal wees sonder s…
1.8 Dink jy dat kinders/tieners beter af sal wees sonder sosiale media? Gee `n rede vir jou antwoord. (0.5)
1.5 Hoe kan sosiale media ʼn positiewe uitwerking op tieners…
1.5 Hoe kan sosiale media ʼn positiewe uitwerking op tieners hê? (1)
AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES
AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES
1.6 Wat beteken die woord gedokter in paragraaf 3? (0.5)…
1.6 Wat beteken die woord gedokter in paragraaf 3? (0.5)
1.7 Gee die oplossings wat hierdie artikel aan ouers bied…
1.7 Gee die oplossings wat hierdie artikel aan ouers bied om kinders teen die gevare van sosiale media te beskerm. (1)
1.4 Waaroor gaan alles op sosiale media? (0.5)
1.4 Waaroor gaan alles op sosiale media? (0.5)
KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM JOU LEESSTUK OOP TE MAAK….
KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM JOU LEESSTUK OOP TE MAAK.
1.1 Wat bepaal ’n mens se selfbeeld? (0.5)
1.1 Wat bepaal ’n mens se selfbeeld? (0.5)