VRAAG 6  Beskou die volgende getalpatroon: Regs klik…

VRAAG 6  Beskou die volgende getalpatroon: Regs klik op die knoppie om die patroon op ‘n nuwe bladsy oop te maak.    6.1 Skryf die eerste 3 terme neer (3) 6.2 Teken term 4. (1) 6.3 Bereken die algemene term van die patroon in die vorm . (2) 6.4 Hoeveel kolle sal in term 25 wees? (2) 6.5 Watter term sal uit 129 kolle bestaan? (3)   Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.     TOTAAL: [11]

VRAAG 1  Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik…

VRAAG 1  Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar: 1.1 Skryf die verhouding 18:72 in die eenvoudigste vorm. (1) 1.2 Skryf 24 en 16 as die produk van hul priemfaktore. (2) 1.3 Bereken die GGF van 24 en 16. (1) 1.4 Bereken die KGV van 24 en 16. (1) 1.5 Die bogenoemde data is versamel om aan te dui wat die  koste per minuut is om oproepe te maak, deur van ‘n spesifieke network gebruik te maak.: Minute 3 5 9   Koste R4,95 R8,25   R28,05   1.5.1 Is dit ‘n voorbeeld van direkte of indirekte proporsie? (1) 1.5.2 Bereken die waarde van   (2) 1.5.3 Bereken die waarde van   (2)   Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.     TOTAAL: [10]

VRAAG 5 Die inligting in die tabel is verkry deur die…

VRAAG 5 Die inligting in die tabel is verkry deur die formule: y = 0,7x  + 0,3  te gebruik. 5.1 Bereken die waardes van   and . (3) 5.2 Bepaal die algebraïese reël om die verhouding tussen  en te beskryf.  Regs klik op die knoppie om die vloeidiagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak. Skryf jou antwoord in die vorm     (2)   Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.     TOTAAL: [5]

WANNEER DIE TYD VAN DIE HIERDIE TOETS KLAAR IS SAL DIT SLUIT…

WANNEER DIE TYD VAN DIE HIERDIE TOETS KLAAR IS SAL DIT SLUIT. KLIK NOU OP DIE NEXT KNOPPIE ‘N OPDRAG WAT PRESIES DIESELFDE GENOEM WORD(WISK GR9 K2 SBA 04a – OPLAAI GELEENTHEID) SAL DIREK NA DIE TOETS VIR SLEGS  30 MINUTE OOP WEES OM JOU ANTWOORDBLAD TE LAAI AS EEN PDF DOKUMENT.