VRAAG 5 Kredietbestuur (20 punte, 12 minute) Die volgende inligting het betrekking op Zimba Café. Die eienaar, James Zimba, het nie ‘n wyse besluit geneem om rekeningkunde op skool te neem nie en het jou genader om hulp oor ‘n moeilike skuldenaar, K. Mufala. Hy het die volgende onvolledige verslag opgestel en aan jou voorgehou: Debiteuregrootboek van Zimba Café Naam: K. Mufala Kode: DL43 Adres Smith Straat 74 Kredietlimiet: R6 000 Waterkloof Afslag: ?% Pretoria Kredietterme: 60 dae Datum Besonderhede Fol. Debiet Krediet Balans 2019 Feb 1 Saldo a/b 2 500 15 ? DJ 4 000 6 000 17 K/N 743 (Afslag) ? 960 6 960 18 Kwitansie (Tjek 543) KOJ 2 000 ? 11 Kwitansie (Tjek 522) KOJ 2 250 ? 16 ? KKJ 120 ? 28 V/T tjek (Tjek. 543) KBJ ? ? ? 11 Afslag ? 250 ? ? [20]
Blog
Vrae Onderwerp Totale punte Geallokeerde tyd…
Vrae Onderwerp Totale punte Geallokeerde tyd 1 BTW 14 punte 8 minute 2 Finansiele state 99 punte 60 minute 3 Rekeningkundige vergelyking 44 punte 26 minute 4 Vervaardiging 23 punte 14 minute 5 Kredietbestuur 20 punte 12 minute Totaal 200 punte 120 minute
VRAAG 2 Finansiële state (99 punte, 60 minute)…
VRAAG 2 Finansiële state (99 punte, 60 minute) 2.1 Inligting Die volgende inligting is op 28 Februarie 2021, aan die einde van die finansiële jaar, uit die boeke van Sheldon’s Boutique gehaal. Vooraansuiwerings proefbalans van Sheldon`s Boutique op 28 Februarie 2021. Balansstaat rekeninge afdeling Debiet Krediet Kapitaal 382 492 Ontrekkings 24 600 Verbandlening: Grey Bank (14% Pj) 135 600 Geboue 385 000 Voertuie teen kosprys 115 000 Toerusting teen kosprys 18 400 Opgelope waardevermindering op voertuie 28 400 Opgelope waardevermindering op toerusting 1 560 Vaste deposito: BB Bank (11% Pj) 60 000 Handelsvoorraad 58 414 Debiteurekontrole 15 400 Bank 3 480 Wisselgeld 250 Kleinkas 60 Krediteurekontrole 9 849 Nominale rekeninge afdeling Verkope 227 400 Koste van verkope 92 370 Debiteure afslag 5 500 Rente op vaste deposito 6 600 Huurinkomste 10 615 Telefoon 2000 Water en elektrisiteit 4 058 Rente op oortrokke bank 70 Salarisse en lone 9 995 Korting toegestaan 58 Skryfbehoeftes 726 Versekering 1 673 Oninbare skuld 930 Rente op verbandlening 9 492 Diverse uitgawes 2 000 805 996 805 996
VRAAG 4 Vervaardiging (23 punte, 14 minute) …
VRAAG 4 Vervaardiging (23 punte, 14 minute) Inligting Die volgende is die kostes wat Nyke Vervaardigers by die fabriek in China aangegaan het. Die onderneming vervaardig sportskoene. Rubber op die sole van die skoene, R6 per skoen Huur vir die fabriek, R188 000 per jaar Salaris van verkoopsbestuurder, R127 000 p.j. Werknemer wat die masjien gebruik wat die skoen aanmekaar sit, R2 per skoen Skoenveters, R1,80 per skoen Werknemer wat die skoene in die skoenboks sit, R0,20 per skoen Versekering op die fabriek, R23 000 p.j Water en elektrisiteit, deurgaans R22 000 per maand Waardevermindering op fabriekstoerusting, R18 000 per maand Advertensie op televisie, R1 800 000 p.j. Verkoopskommissie aan verkopers betaal: R2,50 per skoen. Kantoorskryfbehoeftes, ongeveer R4 200 per maand Gom wat in ‘n skoen gebruik word, R0,18 per skoen Huur van die motor, R14 000 per maand [23]
1.4 Some companies use identification technology to allow…
1.4 Some companies use identification technology to allow their employees to access the office building. What is this known as? (1)
3.4 Die soort waarde wat ‘n veranderlike kan hou, word ook…
3.4 Die soort waarde wat ‘n veranderlike kan hou, word ook ‘n datatipe genoem. (1)
1.4 ¿Qué es? (1)
1.4 ¿Qué es? (1)
2.3 Juego al tenis todos los (sábados) por la mañana. …
2.3 Juego al tenis todos los (sábados) por la mañana. (1)
2.5 En Sudáfrica, el invierno comienza en (junio). (…
2.5 En Sudáfrica, el invierno comienza en (junio). (1)
2.4 El (miércoles) hay una fiesta. (1)
2.4 El (miércoles) hay una fiesta. (1)