AFDELING C: TAAL VRAAG 5:  SPOTPRENT INSTRUKSIES: 1. Bestude…

AFDELING C: TAAL VRAAG 5:  SPOTPRENT INSTRUKSIES: 1. Bestudeer die spotprent uit Die Burger, 19 Februarie 2019 en beantwoord die vrae wat volg. 2. Druk REGS op die onderstaande knoppie om die spotprent in ‘n aparte bladsy oop te maak. TEKS E: Spraakborrel:  “Nee, sambreeldrankies is nie eintlik my ding nie… wat van liewer ‘n plek waar daar ‘n watergat is met baie koedoes en rooibokke?”