INSTRUKSIES:   1. Hierdie vraestel bestaan uit twee…

INSTRUKSIES:   1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings: Afdeling A- Kaartvaardighede 24 punte Afdeling B- Handel 36 punte   2. Lees jou vraestel noukeurig deur.   3. Beantwoord al die vrae.   4. Geen antwoorde mag gekopieer word vanaf ander bronne nie. Al jou antwoorde moet jou eie oorspronklike werk wees.   5. Plagiaat en oneerlikheid sal beteken jy kry 0 punte.   6. Indien jy voortgaan met die vraestel beteken dit dat jy die voorwaardes aanvaar.