1.11 Brulpaddas is vredeliewende diere. Haal EEN sin aan uit paragraaf 6 wat wys dat dit ONWAAR is. (1)
Blog
The process of water moving through the body of a plant is c…
The process of water moving through the body of a plant is called evapotranspiration. Which of the following properties of water facilitate evapotranspiration?
Which of the following is used for information storage?
Which of the following is used for information storage?
1.12 Gee TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE in paragraaf 6 wat besk…
1.12 Gee TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE in paragraaf 6 wat beskryf dat die brulpadda baie groot is. (2)
Use the answer box below to write your summary.
Use the answer box below to write your summary.
Which of the following is defined as “the shape of a protein…
Which of the following is defined as “the shape of a protein”?
EXTRA UPLOAD QUESTION
EXTRA UPLOAD QUESTION
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees TEKS A uit die verw…
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees TEKS A uit die verwerking van Ode van ‘n padda: TUIS, 4 Februarie 2020 en beantwoord die vrae wat daarop volg. Druk REGS op die onderstaande blou blokkie om jou begripstoets in ‘n ander bladsy oop te maak. (30) TEKS A Ode van ‘n padda Deon Vosloo 1 Ek hoor toe mos (sowaar as padda manel dra) hoe iemand kla dat sy nie kan slaap nie, omdat die paddas wat om haar swembad boer kwansuis te hard kwaak. Net daar kry ek skoon ’n padda in die keel, want vir my is die gekwaak van paddas musiek in my ore. Paddakore mag maar van heinde en verre optrek om in my tuin die nasionale paddakoorkompetisie te kom hou. Bronstige paddas is ook meer as welkom om so passievol met hulle nooiens te kom opsit dat die vleiwatertjies sommer sulke wilde kabbelings maak. En ja, elke oujongnooi in die land mag maar haar padda hier onder my palmboom op sy plat paddabek kom soen en hoop dat daar bloubloed in sy are is. 2 Ek probeer beslis nie vere van ’n padda pluk met hierdie skrywe nie. Daar is ook al vele odes aan die padda gerig. Dink maar aan al die paddarympies en –liedjies (bv. Ou juffrou Padda en Paddatjie, Paddatjie) wat jy as kind geleer het. Daar is ook talle boeke oor paddas geskryf en selfs flieks (bv. The Princess and the Frog) gemaak oor hulle. Wie ken nou ook nie vir Kermit die padda nie? Ons lees selfs in die Bybel van paddas (die tweede plaag van Egipte). 3 Sekere kulture sien paddas as die bringers van geluk en voorspoed. Baie hou dan ook geldpadda-standbeeldjies (die sg. money frogs wat ’n muntstuk in die bek vasbyt) in hulle huise aan in die hoop dat dit rykdom na hulle toe sal aantrek. Sommiges glo paddas is reënbringers. Ander dink paddas bring onheil. Party mense hou sekere paddaspesies as troeteldiere aan. Aan die ander kant is daar natuurlik diegene wat graag weglê aan brosgebraaide paddaboutjies. 4 PADDAS IN DIE NATUUR Paddas is amfibieë en speel ’n belangrike rol in water-ekosisteme. Hulle help om insekbeheer toe te pas en vang saans groot getalle muggies, muskiete, motte en ander lastige insekte. As jy paddas in jou tuin het, is dit gewoonlik ’n teken dat die ekosisteem in jou tuin onbesoedeld is en dat jy nie enige skadelike gifstowwe gebruik nie. 5 Klop jouself dus op die skouer as jy saans ’n kakofonie van kwake uit jou tuin hoor. Dit is maar net die mannetjies wat beurtelings roep in die hoop om wyfies te lok. Paddas is vernuftige vryers en sal mekaar lelik die loef afsteek om die gewillige nooi eerste die hof te maak. Nie net sal hulle baklei om ’n wyfie nie, maar die een padda sal ook die ander padda se nooi slinks voorlê en onder sy neus wegsteel. In Jou natuurgids skryf die outeur, Megan Emmett, die volgende: “Die wyfies kies maats op grond van hulle roepplek en toonhoogte, maar party mannetjies trek voordeel uit ander se beter roepplekke en harder roepe deur stil te bly en wyfies wat gelok word te onderskep. Dit word satellietgedrag genoem.” 6 Die brulpadda is Suid-Afrika se grootste padda. Dié bonkige knewels lewe meestal ondergronds en kom graag ná ’n paar dae se goeie reëns na bo om te paar. Hulle is aggressief en sal jou byt dat die bloed loop indien jy hulle steur. Daar is gelukkig nie giftige paddas in Suid-Afrika nie. 7 AFSLUITING Het jy paddas in jou tuin? Verlustig jou gerus in hulle sang, en weet dat hulle flink besig is om peste en plae in jou tuin onder bedwang te hou. Miskien kan jy selfs ’n paddasprong of twee saam met hulle waag.
SUB TOTAL: [5] TOTAL SECTION A: [30]
SUB TOTAL: [5] TOTAL SECTION A: [30]
Many complex molecules are constructed from simpler monomers…
Many complex molecules are constructed from simpler monomers using a reaction in which a hydrogen atom (H) is removed from one molecule and an oxygen and hydrogen (OH) are removed from another. These atoms become a water molecule and the molecules from which these atoms were removed are connected with a covalent bond. Which of the following is the name of this reaction?