Skip to content

Quiz Lookup

  • Home
  • Blog

Author: Anonymous

What is the motion of an electron orbiting a nucleus that cr…

What is the motion of an electron orbiting a nucleus that creates a magnetic force field perpendicular to the motion?

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

AFDELING C Taal   Dankie dat jy saam met my na die inl…

AFDELING C Taal   Dankie dat jy saam met my na die inligtingskaartjies gekyk het. Ek hoop jy het iets interessants geleer. Sterke met die res van jou vraestel.  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

12.1 Gee die ontkennende vorm (negative form) van die sin….

12.1 Gee die ontkennende vorm (negative form) van die sin. (1)   Die kinders skrik vir die leeu.  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

11.1 Vorm ‘n saamgestelde sin (compound sentence) met die…

11.1 Vorm ‘n saamgestelde sin (compound sentence) met die volgende sinne. Gebruik die voegwoord (conjunction) in hakies. (1)   Die kinders het die wildrit baie geniet. Hulle het baie diere gesien. (want)  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

4.1 Wat is die verskil tussen ‘n witrenoster en ‘n swartre…

4.1 Wat is die verskil tussen ‘n witrenoster en ‘n swartrenoster? (2)   Verwys na wat hulle eet.  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

7.1 Vorm ‘n samestelling (compound noun) met die volgende…

7.1 Vorm ‘n samestelling (compound noun) met die volgende twee woorde: (1)   horing renoster  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

10.1 Kyk weer na die prent by vraag 9 (picture at question…

10.1 Kyk weer na die prent by vraag 9 (picture at question 9)  en voltooi die sin deur die korrekte voorsetsel (preposition) te kies. (1)     Die jagluiperd staan _______________ die Landrover se dak.

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

13.1 Lees die sinne en identifiseer die sinstipes (types o…

13.1 Lees die sinne en identifiseer die sinstipes (types of sentences). (2)   13.1.1 Sjoe! Kyk die groot olifant. [a]   13.1.2 Wat eet ‘n olifant? [b]  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

5.1 Watter bok tussen die twee weeg (weighs) die swaarste?…

5.1 Watter bok tussen die twee weeg (weighs) die swaarste? (1)   Kyk na die mannetjies se gewig.  

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

    Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bok…

    Klik op die knoppie om die INLIGTINGSKAARTJIES oor bokke te lees.    

Published June 10, 2021
Categorized as Uncategorized

Posts pagination

Newer posts Page 1 … Page 84,440 … Page 94,039 Older posts
Powered by Studyeffect
  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Quiz Lookup
Proudly powered by WordPress.