AFDELING A (35)
Author: Anonymous
VRAAG 4 Verwys na die onderstaande 1: 50 000 topogra…
VRAAG 4 Verwys na die onderstaande 1: 50 000 topografiese kaartuittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘n nuwe tab oop te maak. 4.1 Soek die Draaibergheuwel in blok D2. Identifiseer die hoogte-aanwyser bo-op hierdie heuwel. (1)
7.2 Meer mense woon langer in Suid-Afrika as Australië….
7.2 Meer mense woon langer in Suid-Afrika as Australië. (1)
2.2 Kontoere vorm patrone op ‘n kaart wat verskillende lan…
2.2 Kontoere vorm patrone op ‘n kaart wat verskillende landvorme illustreer. Watter landvorm word in Bron B geïllustreer? Regskliek op die knoppie om Bron B in ‘n nuwe tab oop te maak. (1)
4.4 Kies die regte kaart koördinate vir hierdie hoogte-aan…
4.4 Kies die regte kaart koördinate vir hierdie hoogte-aanwyser (4.1) uit die onderstaande keuses. (Let op die kardinale punte) (2)
5.5 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in…
5.5 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (3)
9.3 Die volgende bevolkingspiramide dui aan: Regskliek o…
9.3 Die volgende bevolkingspiramide dui aan: Regskliek op die knoppie om Bron M in ‘n nuwe tab oop te maak. (1)
9.4 Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) is ‘n syfer tussen…
9.4 Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) is ‘n syfer tussen 0 en 1. MOI van 0 = (1)
IN GEVAL VAN NOOD: EKSTRA LêEROPLAAI
IN GEVAL VAN NOOD: EKSTRA LêEROPLAAI
VRAAG VYF: 16 PUNTE
VRAAG VYF: 16 PUNTE