3.5 Skryf die volgende sin in die TOEKOMENDE TYD: Die ridder dra ‘n swaar panserpak. (1)
Author: Anonymous
1.4 Verduidelik waarom sy biologiese ma nie meer na hom k…
1.4 Verduidelik waarom sy biologiese ma nie meer na hom kon kyk nie. (1)
3.13 Gee die MEERVOUD van die onderstreepte woord: Die p…
3.13 Gee die MEERVOUD van die onderstreepte woord: Die perd wag in die stalle om geborsel te word. (1)
1.6 Wanneer is Nkosi se bloed gevaarlik vir ander mense?…
1.6 Wanneer is Nkosi se bloed gevaarlik vir ander mense? Haal TWEE goed aan. (2)
3.3 Herskryf die sin as ‘n VRAAGSIN: Die ridder ry vinni…
3.3 Herskryf die sin as ‘n VRAAGSIN: Die ridder ry vinnig op sy perd. (1)
2.6 Wie kry gratis toegang tot die Wiskunde Winterskool? …
2.6 Wie kry gratis toegang tot die Wiskunde Winterskool? (1)
2.7 Kies die korrekte antwoord: Danksy Solidariteit Help…
2.7 Kies die korrekte antwoord: Danksy Solidariteit Helpende Hand se uitstekende wiskunde voordeel vir… (1)
3.11 Identifiseer die LIDWOORD in die volgende sin: Ons …
3.11 Identifiseer die LIDWOORD in die volgende sin: Ons hardloop agter die perd aan. (1)
AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 3: TAALLE…
AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 3: TAALLEER Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg: KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OOP TE MAAK:
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 2: VISUELE TEKS: Bestud…
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 2: VISUELE TEKS: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae wat volg: KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE ADVERTENSIE OOP TE MAAK: