1.1.10 Leer handsakke is ‘n voorbeeld van … (1)
Author: Anonymous
3.3.3 Benoem enige TWEE metodes wat Raphael kan toepas om …
3.3.3 Benoem enige TWEE metodes wat Raphael kan toepas om weer so ‘n infeksie te voorkom. (2)
2.1 Bestudeer die etiket en beantwoord die vrae wat volg….
2.1 Bestudeer die etiket en beantwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak. Ons storie: Hierdie tamaties word deur kundiges geboer met die hoogste sorg moontlik vir die beste gehalte. Al ons tamaties word met die hand gepluk. Volhoubare boerdery: Hierdie tamaties is verbou deur water te spaar, voorsiening te maak vir toekomstige generasies, verbeterede grond kwaliteit aan te moedig asook bio-diversiteit aan te moedig. Vervaardig van herwinbare papier, houer en plastiek deksel kan herwin word. 2.1.1 Benoem die vervaardiger van hierdie produk. (1)
1.1.15 Die 5P’s van bemarking sluit die volgende in: (1)
1.1.15 Die 5P’s van bemarking sluit die volgende in: (1)
TOTAAL VIR VRAAG 2 [50]
TOTAAL VIR VRAAG 2 [50]
1.1.9 Laag in vet beteken … (1)
1.1.9 Laag in vet beteken … (1)
TOTAAL VIR VRAAG 1 [40]
TOTAAL VIR VRAAG 1 [40]
1.2 Pas die beskrywing in Kolom A by term in Kolom B. …
1.2 Pas die beskrywing in Kolom A by term in Kolom B. (5) Kolom A Kolom B Beskrywing Term
1.1.12 Mode kan die beste gedefinieer word as: (1)
1.1.12 Mode kan die beste gedefinieer word as: (1)
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vr…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae: VRAAG PUNT VRAAG 1: Kortvrae 40 VRAAG 2: Voedsel en Voeding 50 VRAAG 3: Voedsel en Voeding 50 VRAAG 4: Kleding 20 VRAAG 5: Entrepreneurskap 40 TOTAAL 200 2. Beantwoord al die vrae. 3. Lees die vrae noukeurig deur. 4. Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik. 5. Gee aandag aan jou spelling. 6. Skryf in vol sinne. 7. Geen plagiaat mag gepleeg word nie.