4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies. Jannie gebruik sy selfoon die meeste. Hy werk baie. (aangesien) (1)
Author: Anonymous
4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel al…
4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel altyd op die rekenaar. (1)
PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3) 2.1 Moet ons die intensi…
PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3) 2.1 Moet ons die intensiewe vorme letterlik of figuurlik interpreter? (1)
4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei […
4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei [answ1] b) wisel [answ2] c) goetjies [answ3] d) oelike [answ4] (4)
4.11.2 Neelsie se vriendin gee vir hom [ans1]pen. (1…
4.11.2 Neelsie se vriendin gee vir hom [ans1]pen. (1)
TEKS C (vr.4.14 – 4.17) 4.14 Kies die lettergreep …
TEKS C (vr.4.14 – 4.17) 4.14 Kies die lettergreep in “vriendin” wat die klem dra. a) vrien b) din (1)
1.8 Haal DRIE OPEENVOLGENDE woorde uit paragraaf 5 aan om…
1.8 Haal DRIE OPEENVOLGENDE woorde uit paragraaf 5 aan om te wys waar Nico en Vusi nuwe dinge leer. (1)
4.16 Gee die verkleinwoord van “vriendin”. (1)
4.16 Gee die verkleinwoord van “vriendin”. (1)
4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tus…
4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies: 4.7.1 Neelsie is DIE (oud) seun in die klas. (1)
1.10 Lees die stelling en beantwoord die vraag: Bertie s…
1.10 Lees die stelling en beantwoord die vraag: Bertie steek sy kennis weg. Haal ‘n sin uit paragraaf 5 aan om te bewys dat die stelling ONWAAR is. (1)