VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem enige TWEE instellings in Suid-Afrika wat antimededingende gedrag reguleer. (2) 2.1.2 Wat sal gebeur as een besigheid in die volmaakte mark besluit om sy verkoopprys te verhoog? (2) [4] 2.2 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: TOLPAAIE -WAS DIT DIE BESTE BESLUIT? Daar is grootskaalse debatte oor tolpaaie in Suid-Afrika, met baie ongelukkige verbruikers en onsekerheid of dit werklik die ekonomie sal bevoordeel. Die groot vraag is of die owerheid al die positiewe en negatiewe aspekte rakende tolpaaie ondersoek het. [Business Times] 2.2.1 Watter metode kan die owerheid gebruik om te verseker dat die instelling van tolpaaie die beste besluit is? (1) 2.2.2 Wat sal vergelyk word in hierdie metode? (1) 2.2.3 Waarom is die regering verplig om hierdie metode te gebruik? (2) 2.2.4 Hoe kan tolpaaie tot markmislukking lei? (2) 2.2.5 Argumenteer ten gunste van die implimentering van tolpaaie. (4) [10] 2.3 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.3.1 Wat is die sigbare verband tussen die MK- en GK-kurwes? (2) 2.3.2 Definieer die term ekonomiese verlies. (2) 2.3.3 Hoekom is die vraagkurwe van die individuele produsent volmaak elasties? (2) 2.3.4 Bereken die ekonomiese verlies. Toon ALLE berekeninge. (4) [10] 2.4 Verduidelik hoe CALTEX in ‘n oligopolistiese mark kan meeding met ander maatskappye wat petrol verkoop in Suid Afrika. (8) 2.5 Wat is die effek van die instelling van minimum lone in Suid-Afrika? (8) [40]
Author: Anonymous
1.1.8 In Ekonomie verwys die term korttermyn na ‘n periode…
1.1.8 In Ekonomie verwys die term korttermyn na ‘n periode waar …. produksiefaktore kan verander. (2)
1.1.7 ‘n Monopolie sal sy inkomste maksimeer waar marginal…
1.1.7 ‘n Monopolie sal sy inkomste maksimeer waar marginale inkomste …. is. (2)
1.3.2 Produkte wat identies en gestandaardiseerd is. (1)
1.3.2 Produkte wat identies en gestandaardiseerd is. (1)
5.1 What was the life expectancy of a person in 1400? (1…
5.1 What was the life expectancy of a person in 1400? (1)
9.1 What is the name of the school in the video? (1)
9.1 What is the name of the school in the video? (1)
6. Look at the picture of The Four Humours. Write a parag…
6. Look at the picture of The Four Humours. Write a paragraph of 75 words explaining “The Four Humours Theory”. (5)
This is an extra upload question if needed Please ignore…
This is an extra upload question if needed Please ignore if you will not be using it
10. Match the image on the left with the description on…
10. Match the image on the left with the description on the right. (5) 1. [answ1] 2. [answ2] 3. [answ3] 4. [answ4] 5. [answ5]
7. Answer the questions with True or False. (5)
7. Answer the questions with True or False. (5)