Vraag 3: Illustreer of toon jou begrip deur die volgende vrae te beantwoord. 3.1 Gee enige 2 voorbeelde van 2D Geometriese vorms. (2)
Author: Anonymous
2.5 Die Reël van Kans dui daarop dat die gebruik van ‘n g…
2.5 Die Reël van Kans dui daarop dat die gebruik van ‘n gelyke aantal voorwerpe meer interessant is om na te kyk as ‘n ongelyke aantal voorwerpe. (1)
Vraag 5: Analise van Kuns Bestudeer die kunswerk en be…
Vraag 5: Analise van Kuns Bestudeer die kunswerk en beantwoord die vrae wat volg. REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE BEELD OP ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK VIR VRAAG 5: 5.1 Wat sien jy alles in die kunswerk? (4)
7.4 Skouspel in ‘n drama verwys slegs na kostuums en nie…
7.4 Skouspel in ‘n drama verwys slegs na kostuums en nie stutte/props nie. (1)
Vraag 8: Gebruik die diagram hieronder om die volgende…
Vraag 8: Gebruik die diagram hieronder om die volgende vrae te beantwoord. REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE BEELD OP ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK VIR VRAAG 8: 8.1 Skryf die name neer van die verskillende stadiums wat plaasvind in die verloop van ‘n toneelstuk, volgens die nommers op die diagram: 1. [antwoord1] 2. [antwoord2] 3. [antwoord3] 4. [antwoord4] 5. [antwoord5] (5)
3.2 Gee enige 2 voorbeelde van 2D Organiese vorms. (2)…
3.2 Gee enige 2 voorbeelde van 2D Organiese vorms. (2)
AFDELING A: SKEPPENDE KUNS Vraag 1: Ky…
AFDELING A: SKEPPENDE KUNS Vraag 1: Kyk watter term in Kolom A pas die beste by die definisie in Kolom B. Kies die regte antwoord van die lys. [10]
2.6 Volgens die Reël van Kans moet ons vermy om voorwerpe…
2.6 Volgens die Reël van Kans moet ons vermy om voorwerpe op ons kunswerk te simmetries te laat lyk. (1)
7.3 Konflik kan as tema vir ‘n toneelstuk gebruik word. …
7.3 Konflik kan as tema vir ‘n toneelstuk gebruik word. (1)
2.4 Wanneer die Reël van Derdes gebruik word, moet ‘n men…
2.4 Wanneer die Reël van Derdes gebruik word, moet ‘n mens hul papier of doek in 3 gelyke dele verdeel. (1)