9.3 Noem enige 2 algemene riglyne wat ‘n Grimeerkunstenaar in gedagte moet hou wanneer die toepassing van grimering op ‘n akteur of aktrise gedoen word. [2]
Author: Anonymous
6.3 Lys 6 algemene riglyne om te onthou wanneer jy ‘n mon…
6.3 Lys 6 algemene riglyne om te onthou wanneer jy ‘n monoloog gaan opvoer en beplan. [6]
5.1 Noem enige drie goed wat jy in ag moet neem wanneer jy…
5.1 Noem enige drie goed wat jy in ag moet neem wanneer jy wagwoorde (passwords) skep. (3)
1.2 Hoe het die kunstenaar gebruik gemaak van Lyn en Kleu…
1.2 Hoe het die kunstenaar gebruik gemaak van Lyn en Kleur in hierdie kunswerk? [4]
AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1: Kunsanalise [20] …
AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1: Kunsanalise [20] Daar is 4 stappe om ‘n kunswerk te analiseer: 1. Beskryf 2. Ontleed 3. Interpreteer 4. Oordeel Bestudeer die prent hieronder (BEELD 1) en beantwoord die vrae wat volg. REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT VIR VRAAG 1 IN ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK: Hierdie kunswerk is geskep deur Frida Kahlo genaamd ”The Wounded Deer”. In hierdie skildery het Frida ‘n jong takbok geskilder met haar selfportret as die kop van die takbok. Die takbok is gewond met pyle en is besig om deur die woud te hardloop.
7.4 Die tegniese elemente in drama is belangriker as die…
7.4 Die tegniese elemente in drama is belangriker as die literêre elemente. [1]
Vraag 7: Waar of Onwaar [6] 7.1 In die antiek…
Vraag 7: Waar of Onwaar [6] 7.1 In die antieke Romeinse tye was monoloë gebruik om ‘n tydslot in ‘n opvoering aan te dui. [1]
10.3 Lys twee tipes grimeertegnieke wat gebruik is om hie…
10.3 Lys twee tipes grimeertegnieke wat gebruik is om hierdie karakters te skep? [2]
9.4 Vul in die regte woorde vir die 4 stappe om ‘n monolo…
9.4 Vul in die regte woorde vir die 4 stappe om ‘n monoloog voor te berei: (4) 1. [Antwoord1] aan ‘n karakter. 2. Skep ‘n [Antwoord2]. 3. Begin om ‘n monoloog te [Antwoord3] 4. [Antwoord4] die monoloog.
5.1 Aan watter beroemde handelsmerk behoort hierdie logo?…
5.1 Aan watter beroemde handelsmerk behoort hierdie logo? [1]