3.3.5 Hoe sal Raphael voel as hy nie doen wat jy in VRAAG 3.3.4 voorgestel het nie? Benoem TWEE simptome as hy sou voortgaan om die verkeerde voedsel in te neem. (2)
Author: Anonymous
1.1.16 ‘n Woord or simbool, naam of voorwerp wat ‘n persoo…
1.1.16 ‘n Woord or simbool, naam of voorwerp wat ‘n persoon gebruik om sy of haar produk te onderskei van ander vervaardigers, word ‘n …. genoem. (1)
2.1.2 Verduidelik wat volhoubare boerdery beteken volgens…
2.1.2 Verduidelik wat volhoubare boerdery beteken volgens hier die artikel. Verskaf TWEE feite vanuit die etiket. (2)
VRAAG 4 – KLEDING Beantwoord al die vrae.
VRAAG 4 – KLEDING Beantwoord al die vrae.
3.6.3 Benoem enige DRIE simptome van hierdie siekte. (3)
3.6.3 Benoem enige DRIE simptome van hierdie siekte. (3)
2.2.4 Is haar huidige dieet ideaal? (1) Motiveer jou antw…
2.2.4 Is haar huidige dieet ideaal? (1) Motiveer jou antwoord. (2×2) (5)
2.3 Jean is ondergewig en moet meer eet. Sy hou baie van d…
2.3 Jean is ondergewig en moet meer eet. Sy hou baie van die nuwe Future Life ontbytgraan. Vergelyk die voedingsinligting van die twee geure en beantwoord die vrae wat volg: Gemengde berries – Smart Oats Per 50g porsie Energie Proteïene Totale suiker Totale vet Totale natrium kJ g g g mg 689 4.3 4.7 3.5 120 Sjokolade – Smart Oats Per 50g porsie Energie Proteïene Totale suiker Totale vet Totale natrium kJ g g g mg 689 4.3 4.7 3.5 120
1.1.2 Die rakleeftyd van ‘n produk word bepaal deur die ho…
1.1.2 Die rakleeftyd van ‘n produk word bepaal deur die hoeveelheid … wat by die produk gevoeg is. (1)
1.1.7 Hierdie ensiem breek melksuiker af. (1)
1.1.7 Hierdie ensiem breek melksuiker af. (1)
2.2.3 Hoekom dink jy het die dokter gesê jou suster moet ‘…
2.2.3 Hoekom dink jy het die dokter gesê jou suster moet ‘n hond kry? Verduidelik waarom dit so ‘n belangrik vir haar huidige situasie is. (4)