3.3 ‘n Eksperiment is deur Teneo-studente uitgevoer om die…

3.3 ‘n Eksperiment is deur Teneo-studente uitgevoer om die werking van die ensiem Pepsin op ongekookte eierwit te bepaal. Die studente het verwag dat hulle sekere kleurveranderings in die proefbuise sou sien.   Drie proefbuise, gemerk A, B en C, is in ‘n waterbad van 37 oC geplaas.   Proefbuis A bevat:  3 ml eierwit + 1 ml pepsienoplossing + 1 ml Biuret-reagens   Proefbuis B bevat:  3 ml eierwit + 1 ml pepsienoplossing (gekook) + 1 ml Biuret-reagens   Proefbuis C bevat: 3 ml eierwit + 1 ml pepsienoplossing    

1.1 Give the correct biological term for each of the follo…

1.1 Give the correct biological term for each of the following descriptions. Type only one word per textbox.  Start each of your answers with a CAPITAL LETTER.   1.1.1 The study of fossils. (1)   [1]   1.1.2 The plastid in a plant cell that stores food in an insoluble form. (1)   [2]   1.1.3 The type of feeding system whereby one organism lives on another organism and damages its host. (1)   [3]   1.1.4 The monomer of a protein. (1)   [4]   1.1.5 The study of the distribution of plant and animal species in various geographical areas on the earth. (1)   [5]   1.1.6 Rough endoplasmic reticulum has these specific organelles on its surface. (1)   [6]   1.1.7 The lack of sufficient Iodine in the diet will cause this abnormality. (1)   [7]   1.1.8 The semi-desert biome that contains riverine rabbits, bat-eared foxes, and sweet thorn bushes. (1)   [8]   1.1.9 The monosaccharide that is found in all disaccharides and polysaccharides. (1)   [9]   1.1.10 A particular area in which living components of an environment interact with each other and with the non-living components of that same environment. (1)   [10]  

1.5.1 Foto A toon die skedel van “Mrs Ples”. Gee die Genus…

1.5.1 Foto A toon die skedel van “Mrs Ples”. Gee die Genus en spesies naam van ‘Mrs Ples’. (2)   [1]   1.5.2 Identifiseer die spesifieke plek waar “Mrs Ples” ontdek is. (1)   [2]   1.5.3 Gee die naam van die boomsap waarin fossiel B gevind is. (1)   [3]   1.5.4 Identifiseer die tipe fossiel wat in prent C getoon word. (2)   [4]   1.5.5 Identifiseer die organisme wat in prentjie D getoon word. (2)   [5]  

4.1.1 Give FOUR symptoms of mitochondrial disease. (4)…

4.1.1 Give FOUR symptoms of mitochondrial disease. (4)       4.1.2 Why can a mitochondrion be referred to as “the powerhouse” of a cell? (1)       4.1.3 Suggest TWO original well thought out reasons why Jasmine was experiencing vomiting. (4)       4.1.4 Discuss the treatment of mitochondrial disease.       (3)      

4.2 Jy werk vir ‘n Gesondheids tydskrif wat op tieners ger…

4.2 Jy werk vir ‘n Gesondheids tydskrif wat op tieners gerig is, en jou werk is om vrae van die lesers te beantwoord. Een van jou lesers het vir jou geskryf om ‘n nuwe dieet te beskryf wat hy volg om gewig te verloor. Hierdie dieet bepaal dat ALLE lipiede uit die dieet verwyder moet word.   Formuleer jou antwoord wat in die volgende uitgawe van die tydskrif gepubliseer sal word. Beskryf die verskeidenheid rolle wat lipede in die liggaam speel en bied twee voorstelle oor ‘n gesonder manier om gewig te verloor. (10)