2.1.1 In watter era het amfibieë die eerste keer verskyn v…

2.1.1 In watter era het amfibieë die eerste keer verskyn volgens hierdie tydskaal? (1)     2.1.2 Hoeveel jaar het dit geneem voordat blomplante ontwikkel het nadat die eerste plante die land gekoloniseer het? (Toon jou berekeninge). (2)       2.1.3 Wat is die korrekte biologiese term vir ‘blomplante’? (1)     2.1.4 Wat beteken die term “massa-uitwissings”? (2)   2.1.5 Hoe lank gelede het voëls uit reptiele ontwikkel volgens hierdie tydskaal ontwikkel? (2)       2.1.6 a) Wat is die naam van die fossiel wat gevind is wat ‘n bewys lewer dat voëls uit reptiele ontwikkel het? (1)         b) Beskryf drie eienskappe wat organisme (geïdentifiseer in vraag 2.1.6 a) het wat soortgelyk is aan reptiele.   (3)           c)  Beskryf drie eienskappe wat hierdie organisme gehad het wat soortgelyk was aan voëls. (3)      

3.2  Klik op die blou knpppie heironder om die die voedsel…

3.2  Klik op die blou knpppie heironder om die die voedseletiket wat op ‘n boksie Smarties gevind word te toon. Bestudeer dit deeglik en beantwoord die vrae wat volg: OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:            

3.1.1 Verskaf ‘n geskikte opskrif vir hierdie grafiek. (…

3.1.1 Verskaf ‘n geskikte opskrif vir hierdie grafiek. (2)       3.1.2 Identifiseer die onafhanklike veranderlike in hierdie eksperiment. (1)     3.1.3 Waarom is katjies van dieselfde werpsel in die eksperiment gebruik? (1)       3.1.4 Vir die katjies in groep A – wat was die DRIE belangrikste bronne van energie in hul dieet? (3)       3.1.5 a)  Na hoeveel dae het die gemiddelde massa van Groep B drasties begin afneem? (1)         b)  Stel ‘n rede hiervoor voor. (2)     c)  Watter gevolgtrekking kan jy hieruit maak? (1)       3.1.6 Op watter dae was die massa van groep A en B gelyk? (2)       3.1.7 Wat was die gemiddelde massa van die katjies in groep B op dag 23? (2)      

4.1.1 Gee VIER simptome van mitochondriale siektes.drial d…

4.1.1 Gee VIER simptome van mitochondriale siektes.drial disease. (4)       4.1.2 Waarom kan ‘n mitochondrion ‘die kragstasie’ van ‘n sel genoem word? (1)       4.1.3 Stel TWEE oorspronklike goed deurdagte redes voor waarom Jasmine opgegooi het. (4)       4.1.4 Bespreek die behandeling van mitochondriale siektes.      (3)